Seven Seas SA
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 137, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 089 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seven Seas SA is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Dié woonstel is ideaal vir sakereisigers, gesinsvakansies of reisigers. Die Seven Seas-kompleks is net 50 m van die see af en bied see-uitsigte.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die hoofslaapkamer is uiters gerieflik en het 'n dubbelbed. Dié kamer het 'n pragtige see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n koffietafel en 'n teleskoop vir gaste se gebruik.
Die balkonnetjie buite het stoele en 'n uitsig oor die see. Daar is parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Seven Seas SA sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 137, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seven Seas SA het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kusweg 137, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom