LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sevens Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Sevens Guesthouse

83 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Troskiestraat 14, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sevens Guesthouse bied asemrowende verblyf naby die N1-hoofweg in Kroonstad. Kroonstad is die ideale oorstopplek vir die moeë reisiger wat enige plek in Suid-Afrika besoek.

Die gastehuis het 6 en suite-slaapkamers (B&B) wat ingerig is met 'n bad of stort. Daar is enkel- en dubbelkamers beskikbaar. Elke kamer het sy eie buite-ingang. Daar is ook lugversorging, TV's met DStv-hotelpakket en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Die volledig toegeruste kombuis is beskikbaar vir gaste wat hulle eie maaltye wil voorberei. Gaste kan gerus die stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n groot yskas gebruik.

In ons binnehof is daar 'n braaiplek en 'n splinternuwe swembad. Ons voorsien ook onbeperkte WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 83 resensies vir Sevens Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Chris Troskiestraat 14, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Sevens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Troskiestraat 14, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5NDQ4Yzk1LTgyYzUtNDY4OS05NjBjLTQzNjIwMDdhNjBhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 83 5 1 5 14 Chris Troskie Street Elandia 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.630715316084 27.24549561739
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!