LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seventh Ave Gonubie | LekkeSlaap
+34

Seventh Ave Gonubie

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R325 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seventh Ave Gonubie bied 3 moderne en toegeruste woonstelle wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonstelle is sentraal naby die Hoofstraat in Gonubie in Oos-Londen geleë. Die strand, winkelsentrums, mediesesentrums, banke, restaurante, piekniekplekke langs die rivier en 'n strandmeer is slegs 2 km weg.

Die Gesinseenheid het slaapplek vir 5 volwassenes of 'n gesin van 6. Daar is 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n spa-bad en die tweede kamer se en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n driekwartslaapbank in die sitarea. Die sitarea en kombuis is oopplan. Die kombuis is met 'n wasmasjien, mikrogolf, stoof, broodrooster en 'n strykyster toegerus. Gemanierde troeteldiere word toegelaat aangesien dit eenheid veilig en privaat is.

Die Granny-woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes of 'n gesin van 4. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis en daar is 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n stoomyster toegerus.

Die Dakwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes of 'n gesin van 3. Dit is oopplan en het 'n privaat badkamer. Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 'n houttrap wat lei na 'n dek met braaigeriewe. Die woonstel het 'n beperkte see-uitsig. Daar is 'n koninginggrootte-bed en 'n enkelbed. Die kombuis en leefarea is oopplan en is met 'n mikrogolf, stoof, broodrooster en stoomyster toegerus.

Elke eenheid het volle DStv, veilige onderdakparkeerplek met afstandbeheerde toegang, privaat tuin en braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid en algemene huisreëls geld.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Seventh Ave Gonubie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 5de Straat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seventh Ave Gonubie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R325
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R325
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 2, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03d68d3c07aedc22b21c41a3a70f279b5e53b34300a17d140042facb250a234f28159fc35223663acf6750587907cac8692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R325  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 2 5th Street Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -32.939291285127 28.012864887714
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!