LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
Gastehuis in Wilgenhof

Sewende Hemel

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Sewende Hemel Gastehuis is in die pragtige en rustige woonbuurt Wilgenhof in Kroonstad geleë. Die gastehuis se ligging is uiters gerieflik ? dis net 2 km van die Panorama Plaza Winkelsentrum en naby die N1-hoofweg geleë.

Hierdie wonderlike gastehuis bied verblyf in 5 luukse en suite-kamers aan. Elke slaapkamer het lugversorging, DStv en gratis onbeperkte WiFi-toegang. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar en 'n Engelse ontbyt word daagliks teen ekstra koste bedien.

Daar is 'n swembad en 'n privaat braaiplek beskikbaar vir gaste se genot. Die buurt is baie veilig en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gert J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker 4 sterre. Gekuier.
Aug 2026
Tim P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Ons het inderdaad baie lekker gebly. Netjies en funksioneel.
Aug 2026
Eduard L
Besigheidsreis
5.0
Netjies. Baie lekker, waarde vir geld.
Mei 2026
Cecilia V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, rustige gastehuis. Baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Alles was skoon en netjies.
Mrt 2026
Anneke J
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my man het saam met ons 4-jarige seuntjie gereis en het 1 aand oornag. Die gasvrou was baie behulpsaam en kommunikeer goed. Die huis en kamer is...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 202

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Sewende Hemel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 110
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Versfeld Street, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e1b709d16e21be7099adf0ff7d914f3ae39e34bfa9e395e12d436edfad3d12c5851cbde2f10bd1ad6ae05960a749d733d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 17 Versfeld Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.680060306045 27.245039647155