Seweweekspoort Akkommodasie by Seweweekspoort Akkommodasie | LekkeSlaap
+63

Seweweekspoort Akkommodasie

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Seweweekspoort Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anneke P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Saam met vriende

Heerlik rustig in pragtige natuur! Asemrowende berge!

Withoek baie netjies. Goed toegerus!

Seweweekspoort Akkommodasie's terugvoer

Thank you for the review. I am glad you find all well.

Seweweekspoort Akkommodasie
Abraham Van Wyk S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Van Wyk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaaslewe.

Groot plaashuis met alle geriewe beskikbaar. Ontspan onder 'n groot koelteboom en braai 'n Karoolam-ribbetjie of braai binnenshuis. Reis vandaar deur Seweweekspoort Kaapsted toe en ervaar die grootheid van die Skepper.

Seweweekspoort Akkommodasie's terugvoer

Baie bly jul het dit geniet!!

Seweweekspoort Akkommodasie
Surida B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties en so rustige plek.

Dit was die mees fantastiese naweek, al die noodsaaklike was daar, beddens baie lekker en gemaklik, sappige lekker lam, bakbrood en plaaswors ook te koop, absoluut puik diens, waardeer dit.

Seweweekspoort Akkommodasie's terugvoer

Bly jul het dit geniet hier. Dankie vir hierdie mooi resensie.

Seweweekspoort Akkommodasie
Elta V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elta V
Saam met vriende

Wonderlik!

Baie rustig op die plaas! Baie lekker stil plek om te bly!

Alida E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n ander wêreld.

Die natuurskoon ongelooflik. Vriendelike ontvangs met warm tuisgebakte brood met plaasbotter en konfyt. Hout ook voorsien. Veilige en skoon blyplekkie. Sou graag weer wil gaan besoek en langer bly.

Maresa V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maresa V
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, met puik diens, maar 'n reuse onverwagse ompad!

Hierdie verblyf is nie in Laingsburg (soos wat die webtuiste dit stel nie). Dit was 65 km buite Laingsburg en as dit so aangedui was, sou ons nie daar geslaap het nie, maar 'n ander plek gesoek het. So 'n 130 km lange draai kan 'n mens nogals onverhoeds betrap. Die verblyf was egter baie goed en die kliëntediens van die eienaars was puik. So, as jy nie deurry op pad Kaapstad toe via die N1 nie, maar graag 'n bietjie meer van die Karoo wil "explore", is dit die plek vir jou!

was R600
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm25Ah2wwn3kqYYpCURRikmV4GPcar6ggMyZHfqkGiDnkjwsTeq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.371847429127 21.330511271954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za