Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

Kampeer/karavaan
Kampplek
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is geen elektrisiteit by die kampterrein nie en warm water word deur 'n "donkie" gegenereer. Die gemeenskaplike ablusieblok het aparte geriewe vir mans en vrouens en albei badkamers beskik oor storte, toilette en wasbakke. Gaste moet asseblief hul eie gas-toerusting bring. 'n Swembad is beskikbaar, asook 'n area met 'n gasstoof, oond, sonkrag vir yskaste, 'n vrieskas en binne-braaigeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampplek

Huisreëls

Hout en ys is beskikbaar. Braaipakke en vars plaasbrood is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivierplaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d8c530cedd50017fd73271494069739a5d9727ed8b7252305ad53ff666915506973ec4c079305f0643a5d6adaf4faba3668?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Sandrivier Farm R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.365444 21.328639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem