Seweweekspoort Akkommodasie by Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp | LekkeSlaap
+12

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp

9 resensies
Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mari W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari W
Saam met vriende

Baie rustig, maar foto baie misleidend, geen gras en geen water in dam/rivier. Badkamers baie netjies.

Sien sterre.

Nico V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig met vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gekamp hier. So jammer dat die droogte die dammetjie leeg maak, maar geheel en al is als goed ingerig hier. Koop ook gerus die wors, dis heerlik!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp's terugvoer

1000 dankies vir hierdie terugvoering.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Sonja D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice opset vir 'n somerskamp, lieflike skadubome en baie rustig.

Ons het dit geniet, eienaars baie vriendelik en warm ontvangs gehad. Lekker gekamp. Hul idee met saal waar jy aankope kan doen en net op die boek skryf en hout voorsiening is wonderlik. Hul het ook deur die naweek kom hoor of ons okay is. Die tyd van die jaar was sleg, dam is leeg, ons het die beste "somers" kamp spot gekies, t.o.v. lieflike bome, maar was koud. Ek het net een warm stort ervaar vir 30 sekondes, vir die somer sal dit stunning wees. Die ander kampers was rustig en al het hul honde saam gebring, was dit 'n plesier. Al klagte wat ons het en ek het dit vir die eienaar genoem, was kampers met 'n "drone" wat al na 7 begin bzzz het en dis onwettig in publieke areas vir privaatheid. So daai een persoon het vir 2 dae geen respek gehad nie, maar ja, verder het ons dit geniet en uitgery deur Seweweekspoort. Dink vir somer kampers met kinders en as die dam vol is, is dit die regte plek.

Amelia P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia P
Saam met vriende

Baie stil en rustig.

Ons het die hele kampeerplek vir onsself gehad, baie lekker gewees. Sal net volgende keer gif bring vir die mere. Jammer ons kon nie swem of koeie melk nie.

Heine M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien julle weer!

Dankie Johanel vir ongelooflike verblyf!

Stefan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie netjies, vriendelik en rustike mense.

Francis H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francis H
Gesin met tieners

Vinnige oorstop op pad deur die Poort.

Vriendelike eienaars. Netjiese plek met gras en koeltebome.

Noel B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel B
Saam met vriende

Pleasant enough overnight stay with a very good ablution block.

Drought has taken its toll all around the country and it is visible here as well. Dam empty, but it was still a pleasant evening with a fire and the stars out in droves. Great early morning view of the mountains and sunrise. Ablutions great and extra effort was apparent. Directions to campsite could be a bit better with two or more additional signboards. Friendly people, as most farm people are in South Africa.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp's terugvoer

Thank you for the review!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
Anne B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was fine and peaceful.

We enjoyed our visit however we were the only folk in the camp, so it is probably not as peaceful when it is crowded! The owners were very friendly and helpful.

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp's terugvoer

Thank you for the review!

Seweweekspoort Op-die-Plaas Kamp
was R250
Vanaf R188
per nag (vir 2 persone)
was R250
Vanaf R188
per nag (vir 2 persone)
was R250
Vanaf R188
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivierplaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxZDM1NTM5LTEzYjMtNDFhOS04NzFhLTU2Nzg4ZjQwMTVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R250, nou Vanaf R188  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Sandrivier Farm R323 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.372371578581 21.331592202187
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za