LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sgegede Guest House | LekkeSlaap
+45

Sgegede Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Sgegede Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johannes A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf.

Kamers kort lugreëling. Ontbyt kan regtig baie verbeter.

Siyabonga Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Siyabonga Z
Gesin met klein kinders

Goeie toestand, maar sit lugversorging in die kamer, dis baie warm.

Ek sal die plek weer gebruik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good condition but put some air-con in the room, it's very hot.

I will use this place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dalene L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon. Vriendelike mense.

Vriendelike diens en baie skoon. Kos was heerlik.

Tumelo L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sgegede was worth my time and money.

Stuff was punctual with friendly faces and the place was always clean. Most importantly, we felt at home.

Phindile N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place to spend your weekend at.

Staff were very friendly and welcoming, our room was well organised.

Sanel S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf. Kamers kort lugreëling. Kan beter met ontbyt.

Baie netjies en skoon. Kamers kort lugreëling. Ontbyt kan verbeter.

Sgegede Guest House's terugvoer

Thank you for your feedback

Sgegede Guest House
Jaco C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C
Saam met vriende

Teleurstellend, aangesien verwagting van kamer nie voldoen het nie.

Bespreking vir 2 enkelbeddens en 1 dubbelbed, toe kry ons net 1 enkelbed. Geen handdoeke in kamer nie. Ontbyt-tyd bespreek vorige aand, maar was nie reg die oggend nie en nie georganiseerd nie.

Sgegede Guest House's terugvoer

Thank you very much for ratings Sgegede Guest House

Sgegede Guest House
Christo F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie sleg nie.

Oneffektiewe lugversorger!

Patrick K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K

Sgegede Guest House, a place to rejuvenate your mind.

Well done Mrs Nhlapo and your friendly team. God richly bless you. Friendly staff, spacious room, clean and quiet environment, excellent conference room equipped with state of the art presentation overheads, well equipped kitchen and sitting room, clean swimming pool and the braai facilities are clean and well organised. Breakfast was palatable and there was no shortage of food at all. Sgegede is also situated opposite to the vacant land which is well taken care of where you can take a walk to stretch your legs or play an outdoor sport. It is an excellent place to rejuvenate your mind. It is a good place too for a large group. I highly recommend this guest house to anyone. Should all things go well, we are going to use it again for our next couples' meeting.

Natasja V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Die mense wat daar werk is baie vriendelik en die kamers is skoon en netjies.

Sobi Alfred M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sobi Alfred M
Saam met vriende

It was a nice experience and the manager was very good

I enjoyed every minute at Sgegede Guest House. Everyone was friendly and they were very professional.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel-laan 520, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8eeacf366c3b0638f23d54385b09196205a831122751d39edfcfa3ae45e78017cccae8c241c21dec6f9292bd64bcbd831bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 520 Sarel Avenue Mountain View 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.703262310126 28.157637544809
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!