Shabay 15

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shabay 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Dié kompleks is naby Manaba en Lucien Beach.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en ketel.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv-koppelpunt, so bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Dis ongelukkig nie geskik vir Explora-dekodeerders nie. Die kompleks bied n gemeenskaplike swembad, braai-area en onderdakparkeerplek. Die kompleks is ook naby getypoele, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Shabay 15 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shabay 15 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R666 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za