Shabay Villas Uvongo
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die kompleks word bedien deur watertenks wat water voorsien indien munisipale water nie beskikbaar is nie.
Geen inklok na 19:00 sonder vooraf reëling met die eienaar nie.
Betaalbaar per EFT direk aan die eienaar, benewens die besprekingsfooi, is:
Hierdie kostes is nie ingesluit in die tariewe op die webwerf nie.
Die skoonmaakfooi sluit die inspeksie van die woonstel in nadat die gas die woonstel verlaat het, die skoonmaak van die woonstel na uitklok, en die was en stryk van linne na uitklok.
Hierdie is 'n selfsorgwoonstel en geen dienste word verskaf nie.
Slegs besprekings gemaak deur die gaste wat die woonstel sal beset, sal aanvaar word.
Agente wat die bespreking namens gaste maak, sal nie aanvaar word nie.
Besprekings gemaak onder 'n fiktiewe naam sal nie geëer word nie.
Geen ekstra persone word toegelaat nie, die woonstel slaap slegs 4 persone.
Babas word ook as persone beskou.
Oornagbesoekers van die gaste word nie toegelaat nie.
Een voertuig en een sleepwa per bespreking word in die kompleks toegelaat.
Besoekers van inwonende vakansiegangers mag nie komplekse geriewe soos parkering, swembad en braaiplekke gebruik nie.
Rook is verbode in die woonstel.
Geen troeteldiere word in die woonstel toegelaat nie.
Beddengoed word voorsien.
Verskaf asseblief u eie bad- en swemhanddoeke.
Skrewe verblyfvoorwaardes is van toepassing.
Ons behou die reg voor om enigiemand wat nie bekend gemaak of betaal is nie, weg te wys.
Ons het geen troeteldiere en geen studentebeleid nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang