Dinokeng Akkommodasie by Shabelo Estate | LekkeSlaap
+10
+10

Shabelo Estate

Lodge
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 0

Beskrywing

Shabelo Estate is 'n veelsydige geleentheidslokaal sowat 20 km noord-oos van Pretoria. Ons is geskik vir pragtige troues en wegbreek-konferensies vir sakelui. Met die warm bosveld-gasvryheid ver genoeg van die stad, sal jy dadelik aangemoedig word om te ontspan; tog is groot sentrums altyd maklik bereikbaar.

Ons bied 'n verskeidenheid van driester-akkommodasie. Ons mees luukse opsies is die Bridal Suite. Ons het ook twee- tot drie-slaapeenhede met en-suite geriewe en 'n gemeenskaplike kamer vir groter groepe.

By Shabelo glo ons dat die enigste dinge in ons lewe wat werklik vir ewig bly, herinneringe is ... en ons wil graag deel wees van jou gelukkigste herinneringe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Shabelo Estate
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Shabelo Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of the farm Krokodilspruit, Tshwane, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 0
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzY2MwZjEzLTA1NDgtNGIxNS05OGFkLWE0MGUzNDUxZTNkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Portion 6 of the farm Krokodilspruit Tshwane 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.556772246487 28.422741293907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za