Sha'beni Private Reserve
11 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - R526 Gravelotte road, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Sha'beni Private Reserve bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hoedspruit, Limpopo, ideaal vir 'n gesinswegbreek, weg van die gewoel en gejaag van die alledaagse stadsgeraas.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 11 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed geskik vir 'n kind, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed, 'n kinderbed geskik vir 2, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die 2 oorblywende slaapkamers het albei dubbelbeddens en het ook en suite-badkamers met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Ontspan op die ruim patio met buitesitplek, perfek om skemerkelkies te geniet. Gaste het ook toegang tot die gedeelde swembad gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende blaaskans, wat 'n braai-area insluit.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R526 Gravelotte road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R526 Gravelotte road, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang