Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shades 61

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Shades 61 is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
Die breekskadedeposito beloop R1500 en moet met of voor aankoms betaal word.
Die eenheid word net Woensdae skoongemaak.
Gaste moet asseblief nie na 22:00 raas nie.
A.g.v. Covid word die woonstel net Woensdae gediens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 61, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6u8WYHGwkELJOf0usB4BCPE70VFV8evvys8E7uig729T1pl8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 23 Weaver Crescent The Shades 61 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem