+10
Selfsorg in Oudtshoorn

Shades of Grey

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n Juweeltjie in Oudtshoorn. Absolute waarde vir geld. Ruim, skoon, gerieflik in 'n baie stil, gegoede area en baie gawe eienaars. Indien ons ooit weer in die omgewing sal wees, sal ons nêrens anders bly as hier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker! Baie vriendelik. Mooi en netjies. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal aanbeveel en weer daar bly indien nodig. Het baie lekker gebly, net soos ons dit wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Great and comfortable. Fantastic stay. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant and breathtaking! I wouldn't want to be anywhere else in Oudtshoorn, but at Shades of Grey. Firstly, we were warmly welcomed by Elize and Johan. Their apartment is spacious, very neat, beautiful, clean and comfortable. We thoroughly enjoyed our stay and safe walks in the area. Thank you both!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Thank you so much for your kind words, Sharon. It was our pleasure to host you again. You are always welcome at Shades of Grey. Greetings.

Bobby L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

The best stay in Oudtshoorn if you are looking for a quiet break. Nice and quiet area. The hostess and host are on point and explained everything very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

M G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker oorgeslaap, netjies en alles wat mens benodig. Skoon en netjies, alles wat mens benodig! Heerlik koel geslaap met aircon in die hitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Mnr Grobler, baie dankie vir julle positiewe resensie. Dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Groete

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Puik gaste woonstel wat ek definitief sal aanbeveel. Vriendelike ontvangs deur gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, Hendrik, vir jul positiewe kommentaar. Dankie dat julle die kothuis so netjies agtergelaat het. Dit was goed om julle te ontmoet. Groete. Elize - Shades of Grey

Leon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice place to stay for a few nights. The owners made us feel welcome on arrival. The area is very nice and quiet so we could relax and enjoy our stay. The room was tidy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Shades of Grey
Baie dankie, Leon, vir jul positiewe reaksie op jul verblyf hier by ons. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Steyn Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151a3adc48613ff204b2dba9c72688d5e6e52cdaed77e3876534f8f929489aa506e7bf5036ed2c784cfcb8c9184fc4d3e337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 9 Steyn Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.584446147744 22.194096276686
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang