Oudtshoorn Akkommodasie by Shadowlands Gaste-plaas | LekkeSlaap
+52
+52

Shadowlands Gaste-plaas

  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shadowlands Gaste-plaas is op 'n pragtige Karooplaas net 3 km buite Oudtshoorn geleë. Jy kan ook ons uitbreiding, Nautica, in Mosselbaai, net 'n uur se ry vanaf Oudtshoorn besoek.

Ons het 4 selfsorg-eenhede waarvan 3 slaapplek het vir 4 gaste en 1 slaapplek het vir 2 gaste. Sekere eenhede het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, kombuisie met 'n mikrogolfoond en oond en 'n sitkamer-area met 'n TV. Gaste kan lekker in die swembad of in die tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Die perseel bied gratis parkeerplek.

Hier kan jy lekker swem, stap, foto's neem en met 'n kano op die Kamanassierivier roei. Aangrensend is die historiese Rooi Enon-rotsformasies wat miljoene jare oud is. Die gastehuis is 4,6 km vanaf Oudtshoorn se gholfbaan, 7,1 km vanaf Cango Wildlife Ranch en 7,3 km vanaf die Swartbergpas geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Shadowlands Gaste-plaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shadowlands Gaste-plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht-singel, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1OWE0OTY3LTU1YWQtNDk3My1iNDZhLTY1NjAwMzVmMjMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Onverwacht Crescent Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.625705 22.243041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za