Bothaville Akkommodasie by Shadows Gastehuis | LekkeSlaap
+24

Shadows Gastehuis

9 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shadow Guesthouse is in die klein plaasdorp Bothaville. Die gastehuis is ongeveer 8 km vanaf Buenos Aires troue venue en 500 m vanaf die Nala Hospitaal.

Dié gastehuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 'n privaat ingang. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, verwarmer, handdoeke, 'n TV met DStv (OpenView) en WiFi.

Die perseel het 'n elektriese heining met veilige parkeerplek. Daar is ook 'n braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Shadows Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Shadows Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASZqQkb6CT8shOnlL6bSmSj82wdJ4nhZzQvLPliqHjPNGsiLgsn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 23 Van Den Lingen Street Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.389553261299 26.617023329448
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za