LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shady Creek Cottage | LekkeSlaap
+10

Shady Creek Cottage

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Shady Creek Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marc W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W
Saam met vriende

Comfortable retreat.

What an awesome and spacious cottage to spend time away from home. It has a lovely entertainment area and well kitted kitchen. The bedrooms (2) were also spacious and were both en-suite. The outdoor space was truly amazing. The views of the river are sublime. The area has loads of birds and the gardens are beautifully kept. There are two braai areas. One near the house and the other closer to the river. The only negative point was the the cottage is on the main road and the sound of the traffic was a bit distracting (mostly from trucks). The access was also a bit tough for our minivan, but we managed to get in and out every time. Parking was sufficient and secure. All in all a super weekend away.

Shady Creek Cottage's terugvoer

Dear Marc,
Thank you for your lovely review. We look forward to welcoming you at Shady Creek Cottage again.
Warm regards,
Chantel

Shady Creek Cottage
Hilda U - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik! Daar was selfs 'n komplimentêre bottel wyn in die yskas en honderde voëls wat saam met jou daar slaap.

Die omgewing is prentjiemooi, van die lekkerste wyn in die land. Die bootvaart op die rivier was heerlik.

Shady Creek Cottage's terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige boodskap. Ons is baie bly julle het die verblyf en tuine en voels by Shady Creek Cottage geniet!
Hoop om julle sommer binnekort weer te akkommodeer. Die wyn is spesiaal uit ons omgewing gekies, en ons deel dit graag met ons besoekers!
Vriendelike Groete

Shady Creek Cottage
Lorinda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda S
Gesin met tieners

'n Lekker rustige wegbreek.

Dit was 'n heerlike rustige en gerieflike verblyf. Die cottage is baie volledig toegerus. My kinders het die Jenga baie geniet! 'n Paar opmerkings: Die uitsig vanaf die stoep is nie meer soos op die foto's nie. Die bome en bosse het die uitsig op die rivier amper toegegroei. Die jetty is kleiner as wat ons gedink het en mens kan nie daar visvang nie. Die riete om die jetty maak dit in elk geval nie moontlik nie. Dit sou baie lekker wees as dit bietjie verder uitgebou word. Die bootjie kan nie gebruik word nie, want dit is swaar en moet teen 'n afdraande afgedra word en in die rivier getel word vanaf die jetty. Ons was nie seker of ons dit weer terug sou kry teen die wal op nie, so het dit liefs nie gebruik nie. In ieder geval het ons baie lekker gebly.

Shady Creek Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer ek is so bly julle het die wegbreek by Shady Creek Cottage geniet asook die speletjies wat voorsien word sodat ons die tegnologie bietjie kan neersit! Dit is voorwaar 'n juweel van 'n plekkie!

Die jetty is tans onder konstruksie en sal binnekort groter en baie gemakliker wees, wat die oopsny van die allewige riete en bosse insluit . Ons sal julle graag weer ontvang en bederf sodra die jetty gereed is. Jammer vir die ongerief.

Vriendelike Groete
Chantel

Shady Creek Cottage
Lennox D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lennox D
Saam met vriende

Pleasant, but very regimental and unfortunately road works a distraction.

The cottage has all the beauty but unfortunately the small things like coffee, sugar, tea were not available and with the road works one would have expected a couple of bags of wood to be available. The shower in the main bedroom was also not working. The impression got was that the cottage was not checked before we arrived to ensure everything was available and working.

Shady Creek Cottage's terugvoer

Good day,
Thank you for your review, we are happy that you enjoyed the beauty of the cottage. We do not provide coffee/tea/sugar and milk at the cottage.
We are also looking forward to a new Main Road that will ensure a short trip into mid town Bonnievale, the roadworks has been going on for almost 2 years and should be mostly finished by the end of 2018!
So sorry about the shower not working, we were not aware of the problem - my number is displayed in the cottage and I am available 24/7 for guests in any emergency.
We would gladly welcome you again at Shady Creek Cottage in future - when our roadworks is finished and the access is easier :), thank you for your valuable feedback.
With warm regards,
Chantel

Shady Creek Cottage
Patrick W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage is clean and well equipped and the setting is perfect.

Roadworks were taking place within 50 meters of the front door. We were subjected to 2 days of constant "tok tok tok tok" of the hydraulic breakers, from seven in the morning until five in the evening. Entry and exit into the main road was also difficult and dangerous due to the construction work. We realize that this is not the owners fault but we feel that we should have been informed of the roadworks and possible disturbance. A most unpleasant stay.

Shady Creek Cottage's terugvoer

Good day Pat,

We are so sorry about your unpleasant experience. We are not always aware of where the roadworks will be as they move around from week to week or day to day. We would love to welcome you at Shady Creek Cottage again in future when the roadworks are done, so you can experience the true peace and serenity that all our guests experience and bring them back time after time.

With warm regards,
Chantel

Shady Creek Cottage
Leza V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Shady Creek Cottage bied 'n wonderlike wegbreek-naweek waar jy weer opnuut bewus word van die natuur rondom jou en die stilte en rustigheid kan geniet

Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 15, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MWRkNzY3LWZkYmMtNGVlNS04M2U3LWE4Y2IwYjk0NmMzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 5 persone) 6 5 1 5 15 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.940787653193 20.073027312756
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!