Shaka Shores Apartment 11E
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Shaka Shores, Erskine Terrece Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shaka Shores Apartment 11E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel is net 'n entjie vanaf verskeie restaurante, die bekende Addington Beach en uShaka Marine World geleë.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Ligging
- Shaka Shores, Erskine Terrece Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shaka Shores, Erskine Terrece Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang