Shaka's Rock Akkommodasie by Villa Flamenco 9 | LekkeSlaap
+13

Villa Flamenco 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Villa Flamenco 9
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elzet H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet H
Gesin met tieners

Die eenheid is uitstekend geleë en baie goed toegerus. Selfs 'n skottelgoedwasser! Die see-uitsig is baie goed. Sal definitief wil terugkeer.

Hoogs aanbevole vir 'n familievakansie. Die woonstel is groot, met baie ruimte. Bevat alles wat die hart begeer.

Wesna S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Het baie lekker daar gebly! Rustig, veilig, naby see met see view!

Gerda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Goed ingerigte woonstel.

Lindy V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Marie E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gerus alhoewel dit reënerig was.

Dis 'n rustige plek en die see was asemrowend. Plek was nie baie mooi skoon nie. Glad nie warm water in die kombuis gehad om skottelgoed te was nie.

Villa Flamenco 9's terugvoer

Hallo Marie
Dankie vir jou resensie.
Wat die skoonmaak van woonstel betref, ek het jou die skoonmaker se naam gegee sodat jy haar kon wys waarmee jy nie gelukkig was nie. Die warmwater in die kombuis het ek gedink was uitgesorteer toe jy my laat weet het dat die krag nie meer uitskop nie, jammer daaroor.
Groete
Boeta

Villa Flamenco 9
Arno V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V
Gesin met klein kinders

Soos verwag.

Great plek. Goed koördinasie van sleutels.

Pieter V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Baie lekker en naby strand.

Dit was 'n baie lekker langnaweek wat ons baie geniet het. 'n Baie mooi see-uitsig en as jy by die hekkie uitgaan is jy op die strand.

Elsabe L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Enkelreisiger

Heerlike gerieflike verblyf.

Gerieflik toegerus. Sal dalk besem en mop waardeer.

Robert C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C
Saam met vriende

Uitstekend.

Lekker, rustig, veilig en natuurskoon.

Judith V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V
Gesin met klein kinders

Dankie!

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Deon D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Eerste besoek was heerlik en lekker om die see vanuit die woonstel se sitkamer te kan sien.

Dit was 'n wonderlike ervaring om te sien dat die woonstel en braai area elke weeksoggend en Saterdae skoongemaak word. Ek sal wel voorstel dat daar beter TV-kanale aangebied word of gereël word dat eie dekodeerder saamgeneem word. Ons as 'n gesin sal weer by Villa Flamenco bespreek. Baie dankie.

Elmarie R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R
Gesin met klein kinders

Lekker naweekwegbreek!

Ons het baie lekker gebly. Dit was net 'n te kort rukkie! Ons het net gesukkel om in die nag die woonstel se nommer te sien. Dink nie daar is een op nie - ons het maar die deur getoets met die sleutel. Julle kan dalk net die nommer opsit. Dit was baie lekker en stil ook. Dankie, sal weer daar gaan bly!

J Du Toit D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J Du Toit D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Onthou om jou eie simkaart asook handdoeke en badmat saam te bring. Die ligte in sitvertrek wou nie werk nie. Dit was moeilik om met ons bagasie met die trappe af en op te kom (ons is pensionarisse). Verder was dit lekker en mooi.

Villa Flamenco 9's terugvoer

Goeie dag Judith,

Baie dankie vir jul terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die handdoeke en die lig, ons sal aandag daaraan skenk.

Groete,
Boeta

Villa Flamenco 9
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZTI0OWEzLWQ0NzktNGExMS1iODBmLTVlZDRlZmQ1ZmRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 9 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 09:00 -29.511416 31.232064
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za