Shaka's Seat Guesthouse
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5
-
Vanaf
R1 200R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shaka's Seat Guesthouse bied selfsorgverblyf en is langs Ocean Drive in Shaka's Rock aan die Dolfynkus geleë en dis minder as 50 km noord van Durban.
Verblyf word aangebied in 6 ruim selfsorg-suites wat oor die see uitkyk, en 1 tweeslaapkamer-tuinkothuise. Elke eenheid is pragtig gemeubileer en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad en stort.
Gaste kan die lieflike see-uitsigte geniet, op die privaat onderdakdek sit en dolfyne dophou, na die brekende branders luister en die vars seelug inasem.
Shaka's Seat is 'n kort entjie se stap vanaf Catfish-strand met getypoele en die warmte van die Indiese Oseaan. Daar is ook 'n swembad op die perseel met 'n braaidek wat see-uitsigte bied.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Jaar gelys 7
Ligging
- Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shaka's Seat Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 5