Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shallow Pig Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Shallow Pig Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Esme Frylinck F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme Frylinck F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Rus vir die siel. Die kothuis het soveel meer as wat geadverteer word. Laat mens tuis voel. Die uitsig, skoon lug en plaaslewe maak mens rustig. Vir seker sien julle ons gou weer. Ons mis klaar ons "pet Chicken".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zander G
Saam met vriende

Lekker ontspanning en wegbreek uit die stad! Sal verseker aanbeveel vir vriende.

Wonderlike naweek wegbreek! Lekker ontspanning en wegbreek uit die stad! Sal verseker aanbeveel vir vriende en familie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia V
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was wonderlik. Die plekkie is baie goed ingerig met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Shallow Pig Cottage
Tommy R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Baie dankie, Tommy, en ons hoop om jou weer te sien!

Shallow Pig Cottage
George L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George L
Gesin met klein kinders

Sal verseker weer gaan.

Rustige plaas atmosfeer. Kos vir die siel. Stilte, prentjiemooi natuurskoon. Baie lekker staproete. WiFi was baie handig. Kinders het die hoenders verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Baie dankie, George! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Shallow Pig Cottage
Derek V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek V
Enkelreisiger

Ideal for a peaceful, uncomplicated weekend breakaway, close to Parys.

Tranquil, uncomplicated, and very well equipped with fast, effective WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Baie dankie, Derek!

Shallow Pig Cottage
Michael H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. Tranquil.

Absolutely stunning location! Excellent tranquil space for unwinding without actually being too far from civilization. The cottage was wonderful. Love the free range eggs provided from the friendly chickens on the property. The caretaker was super nice, as was the owner. A lovely hiking trail too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Thank you, Michael! Hope to see you again soon!

Shallow Pig Cottage
Rochelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L
Enkelreisiger

Lekker, rustige atmosfeer.

Blyplek is gemaklik en skoon. Die omgewing is besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Baie dankie Rochelle, hoop om julle baie gou weer te sien!

Shallow Pig Cottage
Annerien L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerien L
Gesin met klein kinders

Rustig, ontspannend.

Heerlik rustig, behalwe vir die hoenderhaan 04:00 die oggend, maar dit is deel van plaaslewe. Plekkie lyk presies soos die foto - geen verrassings. Uitstekend toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shallow Pig Cottage se terugvoer

Jammer oor daai haan!

Ons hoop om julle gou weer te sien

Shallow Pig Cottage
Marleny A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagwegbreek.

Ek en my kêrel het 'n rustige plek gesoek om weg te kom en Shallow Pig was perfek, het alles bevat wat ons nodig gehad het en die gasheer, Warrin, is besonders vriendelik en verwelkomend. Ons beveel definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaaslewe met 'n mooi omgewing.

Ons het lekker gerus. Die plaas is stil en rustig, geleë in 'n baie mooi omgewing tussen die koppies van die Vredefortkoepel. Warrin die gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Al die geriewe was baie netjies en mooi skoon. Die plaashuis beskik oor alles wat jy nodig het met nog bietjie ekstra, van uitstekende koffie tot heerlike soet heuning, 6 vars plaas eiers en lekker droë hout met vuuraanstekers. Warrin het aan als gedink om die oorbly so gemaklik as moontlik te maak. Ons het die voetslaanroete tussen die koppies aangedurf en baie mooi uitsigte gekry. As jy nie kans sien vir stap nie is daar ook n baie mooi uitsig vanaf die braai area by die plaashuis. Ons sal enige tyd weer teruggaan, dis ideaal vir 'n ontspanne wegbreek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en lekker weg van alles.

Was 'n kort kuier maar sal definitief weer gaan en langer bly. Perfek vir 'n naweek weg van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, goed toegerus en baie stil en rustig.

Ek sal Shallow Pig sterk aanbeveel vir iemand wat wil niksdoen en rus. Ek dink nie dit is 'n plek vir kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Enkelreisiger

Clean, lovely hiking trail and location.

Lovely location. Very accommodating. Travelled alone with medium size dog. Lovely safe hiking trail, that is well marked. Simple but easy living.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, lieflike voetslaanroete en ligging.

Lieflike ligging. Baie akkommoderend. Het alleen met medium-grootte hond gereis. Lieflik, veilige voetslaanroete wat goed in stand gehou word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Enkelreisiger

Die cottage is nie so maklik om te kry nie, maar dit maak dit vir my lekkerder.

Dis 'n baie netjiese plek teen die bosbegroeide koppies. Dit is beslis uitsonderlike waarde vir geld, veral as jy van daar die koepel wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met vriende

Verrassing en sal graag weer met eggenoot besoek.

Onverwagte verrassing, interessante oornagbestemming, goed geleë t.o.v. Parys en die Vredefort Dome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Gesin met tieners

Lekker rustige plaasatmosfeer!

Heerlike wegbreek weg van die gewoel. Netjies met alles wat jy nodig het. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezaan G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Shallow Pig is 'n rustige en stil plek. So dit is 'n uitstekende plek om na te gaan as jy weg wil kom van die stadsgeraas. Ek beveel dit vir enige een aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 27 Koedoesfontein, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c4cf1333fb4583c63c988c3430d05964712e9a414496e5d630961757a3b5debf03f8ef011797c64359c02ab59b4383b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 Portion 27 Koedoesfontein Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.817043 27.38971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem