Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart vir DStv saambring; ongelukkig is daar geen poorte vir PVR-dekodeerders nie.
Neem asseblief kennis dat die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok; van hier af sal u na die eiendom verwys word.
Bring asseblief u eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen onder-21's sonder behoorlike volwasse toesig sal toegelaat word nie.
Geen terugbetalings vir verkorte verblyf nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 5de Laan, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang