Shalom Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shalom Lodge is 'n pragtige Karoo-opstal in Cradock. By Shalom Lodge word die klem gelê op persoonlike diens en hartlike, Oos-Kaapse gasvryheid. Ons maak voorsiening vir vakansie- en sakereisigers.

Verblyf word gebied in 8 gastekamers en 4 selfsorg-eenhede. Al die kamers het en suite-badkamers, terwyl die selfsorg-eenhede ook 'n kombuisie het wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe in die lieflike tuin, en die gemeenskaplike kombuis. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Shalom Lodge is sentraal en naby sportgeriewe geleë. Die Mount Zebra Nasionale Park is naby Cradock en maak dit dus moontlik vir gaste om die wilde diere te geniet terwyl hulle die pragtige natuurskoon bewonder.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shalom Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false