We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Shambala Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Nov 2023 tot 21 Des 2023.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 R1 053 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Shambala Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in 'n lowerryke woonbuurt in Durbanville. Dit bied gerieflike en ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n aparte ingang. Elke slaapkamer het dubbelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die woonstel spog met 'n ruim oopplan-area met 'n sitarea, kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Verder het gaste toegang tot komplimentêre WiFi, 'n klein tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan in die nabye parke stap of die bekoorlike winkels, restaurante en kafees verken. Natuurliefhebbers sal die skilderagtige landskappe en voetslaanroetes in die area waardeer. Gaste kan ook wynproe by die nabye wingerde.

Slaapplek

’n Bespreking by Shambala Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shambala Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shambala Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa72cca074fcb2f8563e6b7ef76abf4eb7623012767145617000bb299f3cfd6d86040424a7c0ca495c78b364dbe2a3d26cdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R1 053 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2A Bauhinia Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8216178 18.6629569