Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shammah Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Shammah Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Albe K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe K
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Shammah Lodge se uitleg met groot leefareas, groot kombuis, swembad en boma is ideaal vir lekker kuier saam met gesin, vriende of familie. Die badkamers en kamers is ook pragtig en die kamers het mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met vriende

Absolutely stunning.

Amazing views along with a great setup. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shammah Lodge se terugvoer

Thank you, Conrad
Hope to see you again soon.

Shammah Lodge
Elbeth D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbeth D

Very spacious house, with all the necessary equipment.

Had a very nice stay, good communication with the host. Would definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shammah Lodge se terugvoer

Hi Elbeth,

Thank you for your lovely review. We are glad you had a good time and would love to host you again.

Shammah Lodge
Andrea D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea D
Saam met vriende

Heerlike rustige atmosfeer met amazing views en luukse verblyf!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad by Shammah Lodge. Die lodge is baie luuks en die geriewe is fantasties gewees, die hoogtepunt is vir seker die swembad- en boma-area. Ons het ook gebruik gemaak van die pizza-oond, en die lekkerste homemade restaurant quality pizzas gemaak. Die huis en sy fasiliteite is in 'n baie goeie kondisie en als was mooi skoon en goeie kwaliteit gewees. Die enigste negatiewe aspek van die naweek was dat die een buitekamer/chalet se air con nie gewerk het nie, en dit is verskriklik warm, so dus kon niemand in daardie kamer slaap nie, wat nogal nadelig was, want ons het betaal vir dit, maar in werklikheid kon ons geensins gebruik gemaak het van daardie kamer nie, dit is ongelukkig net hopeloos te warm gewees om enigsins van daardie kamer gebruik te maak sonder 'n air con, die naweek se weer was so tussen 36 en 39 grade gewees. Daarom voel ons dat ons ietwat ingedoen was met die prys omrede dit omtrent R2000 per persoon uitgewerk het, maar ons moes betaal vir een kamer wat ons op die einde van die dag glad nie gebruik het nie waarin twee mense kon slaap - dis 'n totaal van R4000. Dit afgesê, sal ons vir seker Shammah Lodge aanbeveel, maar al die geriewe in al die kamers moet reg wees, soos wat dit geadverteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shammah Lodge se terugvoer

Hi Andrea

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle kon die naweek geniet het. Dankie ook vir die goeie resensie. Dit is jammer julle het my nie gekontak oor die aircon wat nie gewerk het nie, ek was nie bewus daarvan nie. Ek sou iemand kon uitstuur om dit vir julle reg te maak. Asseblief onthou in die toekoms dat ek enige tyd beskikbaar is en graag julle verblyf die moeite werd wil maak. Ek help altyd graag waar ek kan. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Shammah Lodge
Celiscka V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiscka V

Fantastiese Bosveld-wegbreek.

Definitief die moeite werd om Shammah Lodge te besoek. Pragtig gemeubileer en ontwerp. Skoon en netjies met vriendelike skoonmaakpersoneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shammah Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer Celiscka, ons is bly julle het dit so baie geniet. Ons sien uit daarna om julle weer 'n lekker naweek in die bos te gee.

Shammah Lodge
Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R11 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Boekenhoutplaat 654 (S16), Mabalingwe Natuurreservaat 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ0ipAW6EwEvWkbxkx35zn1rSoqrfYNUoSHvI58kbNCiRvPBgvz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 500 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 R516 Boekenhoutplaat 654 (S16), Mabalingwe Nature Reserve 7 0480 Limpopo 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -24.790719882963 28.08754950956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem