Shamwari Eagles Crag
Beskrywing
Elke grasdak-suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook toegang tot 'n buitestort. Elke suite het ook lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n Nespresso-masjien, 'n yskassie, 'n internasionale telefoon en 'n haardroër. Elke suite het ook 'n privaat dek met 'n verhitte plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe sluit die volgende in: - Alle etes; - Twee wildritte per dag; - Sekere verversings en drankies (sluit Franse sjampanje en luukse drank uit).
Huisreëls
- 'n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word gehef en sal op die gaste se finale faktuur vertoon. Dié faktuur moet asb. voor vertrek vereffen word.
- Middagtee, wildritte, tee, koffie, water en verversings vir die wildritte is ingesluit.
Ander verversings is uitgesluit en moet betaal word wanneer gaste uitklok.
Neem asb. kennis:
- Kinders ouers as 12 jaar word as volwassenes beskou en moet hul eie kamer bespreek.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Shamwari Private Game Reserve, Paterson, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang