Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shamwari Houseboat

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Alles is ingesluit.
Huisreëls

Die huisboot dien as 'n drywende lodge en beweeg nie tensy dit teen 'n ekstra koste gereël word nie.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
'n Tenderboot en 'n gids kan op versoek gereël word, maar gaste moet vir die petrolverbruik betaal.
Let asb. daarop dat daar geen kaartgeriewe op die huisboot is nie en daarom moet alle betalings in kontant of via EFT gemaak word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R22 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R22 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R22 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-area, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA119456d373b8b8be90e62897e87b080caf1b1d763f7bb21eb48696a7aaa171fb586843c27cff1fdcb3989ee551eadbea9020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 400 per nag (plek vir 8) D3508 Kalimbeza Area 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -17.541375408564 24.523857903612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem