Greater Addo Akkommodasie by Shamwari Lobengula | LekkeSlaap
+29

Shamwari Lobengula

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lobengula Junior Suite
Tariewe wat vertoon sluit alles in: - Alle etes; - 2 wildritte per dag; - 'n Verskeidenheid koeldranke en drankies (uitsluitend vars sjampanje en premium alkoholiese drankies)
Belasting en Ekstras

'n Bewaringsfooi van R100 per persoon per nag word op die finale faktuur aangedui en die gas moet dit voor vertrek betaal.

- 'n Teemaaltyd, wildritte, tee, koffie, water en wildritdrankies word by die tariewe ingesluit.
- Alle ander drankies wat uitgesluit is moet betaal word wanneer gaste uitklok.

Let asb.:
Kinders van 12 jaar en ouer word as volwassenes beskou en moet in hul eie kamers bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R24 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R24 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R24 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shamwari Privaat Wildreservaat, Paterson, 6130, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVQLhnjlNIATcXRuNv4LaegFDk9eceNMRZdhlcg16TSd9UVqOdP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R24 380  per nag (vir 2 persone) Shamwari Private Game Reserve Paterson 6130 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -33.359039672705 26.107535245369
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za