LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shandon Lodge | LekkeSlaap
+20

Shandon Lodge

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Shandon Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jerry M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I don't regret visiting the place. Value for money.

Customers are being taken care of. Clean place and well taken care of on daily basis. Very quiet for peace of mind.

Marius E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter oulik.

Baie lekker gekuier. Die gasheer was fantasties en die ontbyt was baie lekker.

Joey B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit definitief aanbeveel.

Baie lekker gebly. Ek kan hierdie plek met 'n geruste hart aanbeveel. Sal weer by hulle kuier.

Neels R - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en geskik na ons behoeftes.

Netjies met goeie ontbyt en vriendelike diens.

Rona V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona V
Saam met vriende

Privaat, maar steeds heerlike areas waar jy met vriende kan kuier.

Geen moeite ontsien met detail in die kamers nie. Meer as wat jy nodig het.

Hanlie R - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R
Besigheidsreis

Ek is goed ontvang, kamer keurig en skoon.

Diens was daar wanneer mens benodig het, maar nie in jou gesig nie. Pragtige, ruim en skoon kamer. Spierwit linne en groot badhanddoeke -- salig! Goeie verskeidenheid internasionale en plaaslike tydskrifte. Koffiedompelpot en goeie koffie onderskei van meeste ander B&B's. Gratis sjerrie beskikbaar vir diegene wat alkohol gebruik. Goeie lugversorging wat noodsaaklik is in Nelspruit, aangevul met 'n dakwaaier. TV het bietjie probleme gegee om ontvangs te volhou ... maar verder was dit goed!

Piet D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, netjies en rustig.

Ons het baie lekker gebly en sal die blyplek aanbeveel. Die personeel is behulpsaam.

Johan S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Daar word aanbeveel dat 'n brosjure in die kamers beskikbaar gestel word waar daar uitgeeet kan word en watter ander vermaaklikheid is.

Judith M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n moee reisiger 'n absolute oase!

Baie vriendelik ontvang en die geriewe fantasties. Ontbyt uit die boonste rakke nadat ons soos babatjies geslaap het. Sal dit aanbeveel.

Prof Boela S - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Boela S
Gesin met tieners

Aangenaam

Verblyf was aangenaam. TV opvangs in kamers wat nie goed nie.

Anton H - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short time there, but everything was top class!

Out room was wonderfully decorated, with a nice bathroom. We had a good breakfast, and enjoyed the court and lovely pool.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe34f115ad08c0b205f17b4b8cfb1a18c06196e94224c2694932d57d6048971bc90eabaf5c857a58c912eac54eeaebad6bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 58 Von Braun Street Steiltes X11 1213 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.503024214276 31.000263690948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!