Shangri La 1602

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Shangri La 1602 is 'n selfsorgwoonstel in Doonside Kingsburgh. Dit is 'n klein kusoord aan die oewer van die Klein Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal.

Hierdie moderne woonstel het 'n 180º-uitsig oor die oseaan en gemaklike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders onder 12 jaar oud.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.

Die strand is 100 m van die kompleks se ingang af. Daar is 'n swembad, 'n kleiner swembad vir kinders en 'n klimraam. Daar is ook braaigeriewe en 'n klein waskamer. Die woonstel het hysbaktoegang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. In die kompleks is daar 'n klein koffiewinkel met die basiese benodigdhede en wegneemetes.

Kingsburgh het verskeie besienswaardighede in die omtrek en dit sluit die Amanzimtoti Gholfklub, die Ilanda Wildreservaat en die Pipeline Kuspark in.

Slaapplek

'n Bespreking by Shangri La 1602 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kindermatras vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shangri La 1602 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za