Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue
Opsomming van Resensie
Abel K - Jan 2020
Gemiddeld
Baie lekker sal weer gaan vriendelike mense.
Shayne H - Nov 2019
Gemiddeld
Alles was uitstekend.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Hi Shayne, baie dankie vir die amazing resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien mekaar weer binnekort.
Sue M - Apr 2019
Gemiddeld
Hulle verdien 7 uit vyf sterre!
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Hi Sue,
So baie dankie vir die wonderlike review, ons waardeer dit uit die diepte van ons harte.
Dit was regtig so lekker om jullie hier te he en ons hoop om jullie gou weer te sien. Ons hou daarvan wanneer ons gaste tuis voel en deel van die familie word.
Sterkte met 2019.
Groete,
Juhan
Ronel U - Okt 2018
Gemiddeld
Baie mooi!
Niekie P - Feb 2018
Gemiddeld
Ongelooflike mooi plek met uitstekende diens.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Baie, baie dankie vir die komplimente. Julle het deel van ons gesin geword. Kom kuier asb. weer.
De Jongh V - Jan 2018
Gemiddeld
Asemrowende bestemming.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Baie dankie. U is altyd welkom om weer te kuier. Voorspoed.
Jessica K - Des 2017
Gemiddeld
Als was perfek, die ontvangs en gasvryheid het ons onmiddelik tuis laat voel.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Ons is so bly julle het alles geniet. Kom gou weer.
Adriaan V - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties en net vir groot mense. Perfek vir 'n romantiese wegbreek.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Kom kuier weer.
Erika L - Des 2017
Gemiddeld
Puik diens in 'n paradys-omgewing.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Voorspoed en dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit baie!
Mc D - Des 2017
Gemiddeld
Amazing. Sal vir seker Shangri-La Manor aanbeveel vir enige paartjie.
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Kom weer.
Danie L - Sep 2017
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Eden View Boutique Hotel and Shangri-La Manor Venue's terugvoer
Baie dankie Danie, vir die mooi woorde oor ons nuwe Honeymoon Suite. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te bederf. Alles van die beste vir julle toekoms.
Audrey S - Nov 2016
Gemiddeld
Pragtige juweel weggesteek in die bos.
Ilana E - Okt 2016
Gemiddeld
Ontspannend, rustig en asemrowende natuurskoon.
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platrugpad 101, Hoekwil, George, 6538, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 15