Shangri-La Sandbaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shangri-La Sandbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n stil en veilige kompleks in Sandbaai.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste kan 'n tuinuitsig vanuit die sitkamer geniet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix en daar is onbeperkte WiFi. Die huis is geskik vir 4 volwassenes en nie vir kinders nie.

Die eiendom is 4,9 km vanaf Onrus-strand, 1,9 km vanaf die Hemel-en-Aarde-vallei en 6,1 km vanaf Hermanus.

Slaapplek

'n Bespreking by Shangri-La Sandbaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shangri-La Sandbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false