Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangrila

Kothuis op die Heuwel
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is apart en in die tuin geleë met 2 dubbelkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis het ook 'n stoep, pragtige dekor en ongelooflike uitsigte. Daar is 'n Weber beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en sluit vars wit perkallinne en badhanddoeke in.

Huisreëls

Strandhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet asb. hul eie saambring.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël is. As jy 'n troeteldier saambring, moet jy 'n vrywaringsvorm voor aankoms onderteken.
Respekteer asb. die kamers wat pragtig versier is, asook die tuin wat goed uigelê is. Enige breekskade sal apart gehef word.
Rook is verbode in die huis en kothuis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar met aankoms en sal terugbetaal word wanneer jy vertrek.
Ongelukkig laat ons nie funksies soos rampartytjies of studentebesprekings toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shangrila-hoofhuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié hoofhuis het 3 en suite-dubbelkamers en nog 'n en suite-slaapkamer langs die rotstuin, wat saam slaapplek aan 10 gaste bied. Die voorste 2 slaapkamers het direkte toegang tot die voorstoep met lieflike 180-grade see-uitsigte. Die groot oopplan-leefarea het stapeldeure wat lei na die voor- en agterstoep, asook 'n kaggel. Daar is tafels en stoele om buite onderdak te eet. Daar is ook 'n eetarea binne met 'n lieflike kiaathout-tafel en stoele wat ook na die stoep lei. Die breë stoep strek rondom die huis en daar is 'n plafonwaaier in elke kamer wat die huis lekker koel hou. Daar is 'n groot toesluit-stoorkamer langs die ontwerperskombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas en nóg 'n yskas en vrieskas in die dubbelmotorhuis. Daar is 'n kluis en 'n beskutte ingeboude braai in die tuin naby die kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en sluit vars wit perkallinne en badhanddoeke in.

Huisreëls

Strandhanddoeke word nie voorsien nie, so gaste moet asb. hul eie saambring.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël is. As jy 'n troeteldier saambring, moet jy 'n vrywaringsvorm voor aankoms onderteken.
Respekteer asb. die kamers wat pragtig versier is, asook die tuin wat goed uigelê is. Enige breekskade sal apart gehef word.
Rook is verbode in die huis en kothuis.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar met aankoms en sal terugbetaal word wanneer jy vertrek.
Ongelukkig laat ons nie funksies soos rampartytjies of studentebesprekings toe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 56, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNjgyZGM1LWMzNTktNDgyMS04YTJlLWEzZmE0NWRjNWZlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 56 Lagoon Drive Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.446675841924 30.658482536674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem