Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanks Farmstay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Shanks Farmstay
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Enkelreisiger

Perfek vir my oorslaap doel.

Alles wat ek nodig gehad het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Veilig, rustig en ongelooflike gasvryheid!

Ek is so bly dat ons by Shanks oorgebly het en dit is nou ons go-to vir toekomstige besoeke! Uitstekende ligging van Steynsburg en ongelooflike gasvryheid van Maureen en Chris. Veilige, salige plekkie met al die geriewe wat jy nodig het!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilla O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilla O
Gesin met klein kinders

Sal definitief weer daar oorslaap in die toekoms.

Ons het heerlik gebly. Die eenhede was silwerskoon en netjies. Daar was 'n generator aangesit tydens beurtkrag en ekstras soos koekies vir die kinders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina O
Gesin met tieners

Netjies, skoon en is vriendelik ontvang.

Netjiese skoon verblyf en veilig. Pragtige omgewing. Het ons dadelik tuis laat voel en ons bederf met heerlike beskuit ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Gesin met klein kinders

A great stop over.

We enjoyed our stop over at Shanks Farmstay. We were travelling to Great Brak from Durban, and it was a great place to stop. We enjoyed some delicious lamb and koeksisters for dinner. The continental breakfast (rusks, cereal, yoghurt, filter coffee, and juice) was very helpful as we didn't want to drive to find supplies in the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luke R
Gesin met tieners

Very convenient and comfortable stay!

Our host was very helpful and we really enjoyed our stay. The room was comfortable and offered everything that we required. We had a nice braai in the stunning garden. It is definitely an overnight stop that we will use again. We also stopped in at the butcher in Steynsburg, which was a good bit of local knowledge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G
Enkelreisiger

Great value for money and a marvellous experience. Highly recommended.

We arrived early but this was no problem to the host, and my travelling companion wanted her own room, this too was no problem to our hostess. Though in the end we just occupied one unit, which did in fact provide us with 2 separate rooms to sleep in. This farm was classically South African, providing many photo opportunities for me to send home to the UK. The accommodation was all we needed and more, set in beautiful gardens with gorgeous purple roses round the door and a bowl of roses on the table. The kitchen was well appointed with everything we needed or could want, rusks and delicious biscuits in jars as well, to cap the pleasure of our experience. The host gave us a delicious supper, and we had an excellent night's rest before heading out the next morning to our next destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable beds and a great stopover on our way to the Transkei.

Perfect for our self-catering needs and we slept warmly on a very cold Eastern Cape winter's night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Gesin met tieners

Heerlike plaasverblyf.

Gerieflike kamer met warm beddegoed en verwarmers. Ons het heerlik geslaap en gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die plaas.

Skoon, vriendelike host, lekker oorslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kay K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay K
Gesin met tieners

Lovely overnight stop.

Beautiful views, very comfortable accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op pad oornag.

Netjiese woonstel met alles wat nodig is, lieflike, stil plaas-omgewing en mooi tuin om in te kuier. Kon gaan stap op die plaas saam met die energieke hond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Enkelreisiger

Perfekte halfpad-herberg.

Baie vriendelike diens, mooi skoon en netjies. Die plaasstilte sorg vir 'n goeie nagrus om die pad weer verfris aan te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Gesin met klein kinders

Shanks Farmstay is a beautiful, special place and Maureen a wonderful host.

We thoroughly enjoyed the overnight stay at Shanks - the farm and surroundings are stunning and the accommodation and food equally great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha H
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, heerlike kos.

Verblyf was skoon en netjies. Aandete en ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian B

A good, quiet overnight stop for a family.

Our hostess was very accommodating and went out of her way to assist us with fridge and freezer space for the contents of our 2 cooler boxes. We were informed that the table top oven/hotplates appliance had recently burned out and was soon to be replaced, so cooking was restricted to the microwave. Accommodation is fine for an overnight family stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chandre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable infrastructure, unexpectedly noisy.

The farm is well situated and easy to get to. Maureen is very welcoming and contacted us beforehand. The infrastructure does not really cater for easy self-catering. One of the dogs howled on and off through the night. I did not have a restful nights sleep. It was not what I expected. I did try to call Maureen about the dog but the call went straight to voicemail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shanks Farmstay se terugvoer

Very sorry about the dog. We were out that evening which is probably the reason for the howling. The room is not actually a self catering unit. Only a small kitchen for coffee etc. Hope we can do better next time
Maureen

Shanks Farmstay
Mary W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W
Saam met vriende

It was simply delightful!

Wouldn't hesitate to recommend this place. The accommodation is tasteful, thoughtfully done and very comfortable. Our hostess couldn't have been more caring - a perfect last night to our holiday. Perfection situated between the Cape and Natal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan B
Enkelreisiger

Lovely place, conveniently situated.

I'd like to go back for a longer visit than my quick overnight stop between CPT and PMB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Saam met vriende

Baie netjiese en vriendelike verblyf.

Op ons 1470 km fiets toer vanaf Witbank na Mosselbaai was die rus by Shanks 'n hoogtepunt. Ons was hartlik verwelkom en al die geriewe was puik. Morene het ons op die hande gedra en self ons gehelp met ons fietsry klere te was, dit word opreg waardeer. Heerlike plaas aandete en ontbyt het ons baie bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shanks Farmstay se terugvoer

Baie dankie, ons is bly dat julle lekker gebly het.

Shanks Farmstay
Petrus R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and stunning.

We were accommodated with all our requests and nothing was any problem for our hosts. The cottage was perfect with TV, aircon and lovely extras (fresh buns, milk and tea and coffee). Highly recommended for family as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theoff B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oorblyplek.

Vriendelike ontvangs. Goed toegeruste selfsorgeenheid en pragtige tuin met baie voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met tieners

Heerlik ontspannend.

Pragtige plaas. Gasvry. Heerlike bord boerekos aandete op versoek. Kinders het die hanslammers geniet. Die kamers en geriewe is groter en beter as wat fotos laat blyk. Aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maureen was a superb hostess for whom nothing was too much trouble.

A very peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A
Enkelreisiger

Excellent, good food, safe.

It was nice to stay somewhere out of the towns in this area, safe and homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel O
Enkelreisiger

Rustig met alles wat jy nodig het.

Aangename ontvangs. Die kamer is ruim en goed toegerus met alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Gesin met klein kinders

Baie tuis.

Na 'n lang dag op die pad was dit 'n baie lekker oornagplek. Groen gras vir die kinders om te hardloop. Het baie tuis gevoel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henda O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse!

Wat 'n heerlike verrassing na 'n stresvolle rit en hele dag op die pad! Gesellig, skoon en lekker ruim. Het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, absolute gemoedrus en baie moeite gedoen.

Ons het baie lekker by Shanksfarm gebly. Dit was netjies, genoeg voorsiening vir hitte as dit koud is saans en selfs ekstra moeite om vir ons ontbyt te voorsien al het ons douvoor dag reeds begin ry. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasomgewing.

Die akkommodasie was skoon en netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miguel T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Miguel T
Gesin met klein kinders

Country living.

Beautiful setting in the country. Accommodation was suitable and comfortable. Breakfast was scrumptious. Perfect for a stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees. Perfek vir oornagstop. Die kos wat bedien was, was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en stil.

'n Gerieflike oornag slaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pe S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pe S
Gesin met tieners

Baie aangenaam. Lekker etes. Gerieflike kamer.

Aangename verblyf en ontvangs. Aandetes word aangebied, en geen restaurant sal daarby kan kersvashou nie. Die plaas is buite Steynsburg, en dit tel tot sy voordeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, gasvry en pragtig.

Die kamers is pragtig netjies en keurig versorg. Die tuin is groot en ideaal vir jong kinders met baie energie. Die kos is ware boerekos met baie liefde en smaak. Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, comfortable, hospitable.

Country hospitality at it's best. Lovely clean room, comfortable bed. Will recommend without reservation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia Z - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige nag na 'n heerlike aandete.

Daar heers 'n rustige atmosfeer vir mense wat lekker wil rus na 'n hele dag op die pad. Die aandete en ontbyt was besonder lekker. Die gasvrou was baie vriendelik. Daar was genoeg warm water en beddegoed vir die koue buite. Die kamer was gerieflik en skoon. Al klagte is dat die handdoeke baie klein is vir die koue winter na 'n warm stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-marie F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie F
Gesin met klein kinders

Lekker plaas-gasvryheid!

Baie skoon en rustige verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther V
Gesin met klein kinders

'n Heerlike plaasatmosfeer!

Maklik om te bereik en heerlik ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanks Farm, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA103c484b985b7dfa62bdb5fffacfe062688e90313fe5ed90c67a348792ccef30c24849e3b3f4069b8f84d7797ac211b856f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Shanks Farm Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.257275 25.889525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem