6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shanthi Apartment 4 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping, net 500 m vanaf die strand in Ballito. Dit is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek en stapafstand vanaf Ballito se promenade, winkels en restaurante is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met sitplek en 'n houtskoolbraai. WiFi is beskikbaar. Die sein is die sterkste in die sitarea.
Die woonstelblok het 'n kragopwekker wat krag aan die ligte, waaiers, yskas, proppe en TV voorsien.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad op die dak en braai-area. 'n Enkel toegewese parkeerplek, asook beperkte ontoegekende parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Neem asb. kennis dat daar trappe is wat na die woonstel lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang