Shanthi Apartment 8
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Shanthi Apartment 8 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping sowat 500 m vanaf die strand in Ballito. Dit is ook 4 km vanaf die promenade, winkels en restaurante en is dit ideaal vir gesinsvakansie maak.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n balkon met 'n see-uitsig. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek en 'n losstaande braai. WiFi is ook beskikbaar.
'n Kragopwekker voorsien krag aan die ligte, waaiers, yskas, kragproppe en TV tydens beurtkrag.
Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek binne die kompleks word voorsien.
Let asb. dat daar trappe is wat na die woonstel lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 390
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shanthi Apartment 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang