Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanyane Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Naweekaanbod

Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 2 Aug 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 18 Okt 2024.

Prys sluit in
Dubbelkamers
B&B
Dubbelkamer
B&B
Huisreëls

Gaste moet asb. die bestuurders in kennis stel wanneer hulle besoekers verwag.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie, gebruik die lapa-area.
Moenie die hek vir ander mense oopmaak nie. Dit is vir veiligheidsdoeleindes.
Maak seker dat alle ligte, lugversorging, waaiers en TV's afgeskakel is wanneer die kamer nie gebruik word nie.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die stoep waar 'n asbak voorsien word, toegelaat.
Moenie kamerhanddoeke gebruik om te swem nie. Kontak ontvangs vir swemhanddoeke.
Geen komberse, handdoeke en oorpakke mag in die eetkamer gedra word nie.
Moet asb. nie onderhoudsprobleme aan die skoonmaakpersoneel rapporteer nie, maar lig ontvangs in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510/OR Thambo-weg, Lephalale, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4NGY0YmZhLTlkODItNDBlNi1hOTY3LTllM2FiOGUzNzg0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R650 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R510/OR Thambo Road Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.656999 27.748816
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem