Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shanzeley Guest House

Eenslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is perfek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer her 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n ingeboude kaggel, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kothuis lei na 'n privaat stoep met lieflike uitsig oor die plaas en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 300 m na die instansie lei, maar dat enige tipe voertuig daarop kan ry. Gaste moet egter navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle arriveer, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Nog 2 kampeerbedjies kan vir kinders bygevoeg word. Die en suite-badkamers het elk 'n stort en toilet. Gehaltelinne en -matrasse word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n wasmasjien in die opwaskamer. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n knus kaggel en lei na 'n stoep met uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 300 m na die instansie lei, maar dat enige tipe voertuig daarop kan ry. Gaste moet egter navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle arriveer, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Old Post Office
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het albei dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is 2 kampeerbeddens vir 2 kinders beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 10 geniet word. Gaste kan in die 2 sitareas ontspan, waarvan een 'n kaggel het, of buite op die stoep met 'n uitsig oor die plaas en op die berge.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 300 m na die instansie lei, maar dat enige tipe voertuig daarop kan ry. Gaste moet egter navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle arriveer, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Ganzekraal-pad, Bo-Langkloof, 65 km vanaf George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1tiSdEFQUJWMyJYpsSKl2e4I758VHAhQPFKq0LXtzx3bISAg2U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Off Ganzekraal Road Upper Langkloof 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.777166666667 22.717111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem