Noordkus Akkommodasie by Shapes of Africa | LekkeSlaap
+30
+30

Shapes of Africa

12 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R696 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bond Straat, , Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

By Shapes of Africa bly gaste in 'n unieke, rustieke Zoeloe-rondawel wat uit natuurlike materiale gebou is wat uit Mount Moreland afkomstig is en deur ons eie plaaslike Zoeloes gebou is. Dit het pragtige uitsigte op Mount Moreland, die Umdloti-riviervallei en 'n veraf see-uitsig. Die rondawels is in 'n groot, welige inheemse tuin geleë en is net 1 kilometer van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Ons bied omgewingsvriendelike akkommodasie in 2 houthuisies, 'n gesins-eenheid met slaapplek vir 2 tot 4 gaste en 'n slaapsaal met slaapplek vir 12. Kenmerke sluit 'n lapa-area in waar gaste onthaal kan word en waar 'n kroeg opgestel kan word op versoek met fasiliteite om kos te maak, te ontspan en geniet. Daar is 'n grasdak-stort buite vir 2 en 'n kroeg.

Dit is in die Groenlong-omgewing en -bewarea geleë en is omring deur natuurlike moerasland, Victoria-meer, Froggy Pond en die Mdloti-rivier wat deel van die D'MOSS (Durban Metropolitan Open Space System). Die ligging dra by tot die enigheid van die ongerepte area. Dit is al klaar 'n bekende toeriste-bestemming en -aantreklikheid weens die bykans 3 miljoen Europese swaeltjies wat elke aand hier by Mount Moreland kom nesskrop gedurende die lente- en somermaande. Die skouspel lok duisende besoekers en geniet 'n wêreldwye gehoor om een van Suid-Afrika se skatte en die asemrowende verskynsel te aanskou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Shapes of Africa
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 4 Bond Straat, , Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shapes of Africa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R696
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R696
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R696
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bond Straat, , Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5OGE4YzFiLTY4NTUtNGRjZS05M2E4LTkzOTg1NGNjOTU3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R696  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 4 Bond Street Mount Moreland 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.639145446445 31.090621948242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za