Shark and Shoal Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shark and Shoal Guesthouse is in die kusdorpie Umkomaas geleë, en is bekend vir sy duiksentrums in die wêreldbekende Aliwal Bank, een van die top tien duikplekke in die wêreld. Umkomaas is 'n kort rit weg van ten minste ses pragtige gholfbane met see-uitsigte, en ook nie ver van die Wildekus Gholfbaan (een van Suid-Afrika se bekendste bane) nie.

Die omliggende rietvelde en plantasies sorg vir opwindende geleenthede vir fietsry. Die sanderigheid van die omgewing sal verseker dat jou kuitspiere goed werk. Gaste kan ook visvang vanaf kajakke en skibote huur, beide hierdie dienste is beskikbaar by die Umkomaas-strande. Naby Pennington is daar 'n gebied bekend vir sy groot verskeidenheid voëlspesies.

'n Hele aantal riviere kom die see by Umkomaas binne, en daarom is die gebied ideaal vir kanovaarte. Ons grootste aantreklikhede is egter die wye strande waar jy gereeld die hele strand vir jouself sal hê.

Ons huis is een van die oorspronklike huise in Umkomaas; ons dink dit is om en by 1920 gebou. Volgens ons kennis het beseerde soldate op 'n stadium hier herstel na die Tweede Wêreld Oorlog.

Dit is ook as 'n nonneklooster vir baie jare gebruik, omdat die gebou naby die plaaslike Katolieke Kerk hier naby is.

Die huis is opgeknap sonder om 'n huislike atmosfeer en gemak prys te gee. Geniet pragtige uitsigte oor die rivier met 'n see-uitsig in die verte.

Alle en-suite kamers het WiFi, platskerm-TV's met DStv, lugversorging, tee en koffie, kroegyskaste, veiligheidsluike en privaat patio's. Kamers 1 tot 4 bied manjifieke rivier-uitsigte. Kamers 5 tot 6 kan gebruik word as selfsorg eenhede; hulle deel 'n gemeenskaplike sitkamer en volledig toegeruste kombuis. Die kamers is stylvol en baie gemaklik.

Ons is seker dat jy dol sal wees oor jou verblyf by ons!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shark And Shoal Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 210 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za