Shark Cove
Beskrywing
Hierdie gastekamer is baie klein met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het nie 'n TV, braai- of kookgeriewe nie. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, klein yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei. WiFi word voorsien. Gaste wat hier tuisgaan sal afhanklik wees van die restaurante of wegneemetes vir kosdoeleindes. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geen diere word toegelaat nie.
- Behandel asseblief ons eenhede en interieur met respek.
- Inklok slegs vanaf 14:00 en uitklok voor 10:00 vm.
- Rook is nie binne toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Moet asseblief geen vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Los asseblief die kothuis soos dit by inklok gevind is.
- Moet asseblief geen meubels rondskuif nie.
- Moet asseblief nie die slaapbank in die leefarea opstel of toemaak nie. Die bestuurder sal dit doen.
- Geen bykomende gaste wat nie bespreek en betaal is nie, word toegelaat nie.
- Ons verskaf basiese items vir u verblyf, moenie dit verwyder nie. Indien wel, sal u daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike geraasvlak wees en geen musiek na 22:00 nie.
- Indien enigiets breek, is gaste aanspreeklik vir die vervangingskoste.
- Maak asseblief seker dat die blindings toegetrek is en dat die vensters toe is en dat die alarm geaktiveer is voordat u vertrek vir 'n dag se uitstappie.
- Ons het die reg om enige gas of besoekers te eniger tyd te ontruim, sonder dat enige geld terugbetaal word vir persone wat nie die huisreëls nakom nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, beserings of dood aan u of u familie of besoekers tydens u verblyf op ons perseel om enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die oopplan-kombuis is met eetgerei, breekware, glase, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die aparte opwasarea het 'n wasmasjien. Die ruim leef- en sitarea het 'n binnebraai, 'n TV met die volle DStv-pakket, en 'n lessenaar. Daar is WiFi. Daar is 'n stoeptafel, stoele en 'n braai buite. Die eenheid het 'n motorafdak met 'n hek vir 1 voertuig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geen diere word toegelaat nie.
- Behandel asseblief ons eenhede en interieur met respek.
- Inklok slegs vanaf 14:00 en uitklok voor 10:00 vm.
- Rook is nie binne toegelaat nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Moet asseblief geen vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Los asseblief die kothuis soos dit by inklok gevind is.
- Moet asseblief geen meubels rondskuif nie.
- Moet asseblief nie die slaapbank in die leefarea opstel of toemaak nie. Die bestuurder sal dit doen.
- Geen bykomende gaste wat nie bespreek en betaal is nie, word toegelaat nie.
- Ons verskaf basiese items vir u verblyf, moenie dit verwyder nie. Indien wel, sal u daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike geraasvlak wees en geen musiek na 22:00 nie.
- Indien enigiets breek, is gaste aanspreeklik vir die vervangingskoste.
- Maak asseblief seker dat die blindings toegetrek is en dat die vensters toe is en dat die alarm geaktiveer is voordat u vertrek vir 'n dag se uitstappie.
- Ons het die reg om enige gas of besoekers te eniger tyd te ontruim, sonder dat enige geld terugbetaal word vir persone wat nie die huisreëls nakom nie.
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, beserings of dood aan u of u familie of besoekers tydens u verblyf op ons perseel om enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Du Toit Street, Kleinbaai, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang