LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sharkbay Hotel & Spa | LekkeSlaap
+31

Sharkbay Hotel & Spa

Hotel
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 680 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Sharkbay Hotel & Spa grens aan die Weskus Nasionale Park en bied ’n uitsig oor die pragtige Langebaan-strandmeer. Hierdie boetiek-hotel is net ’n kort entjie se stap vanaf die sanderige strand. Die area is oortrek met fynbos en daar is wildekatte, bokke, skilpaaie en sebras in die omgewing.

Gerieflike verblyf word in 15 kamers en 3 villas gebied. Die hotelkamers bied ’n keuse van deluxe kamers, superior kamers, luukse kamers, executive kamers en gesinsuites. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en het ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met sekere DStv-kanale.

Elke villa beskik oor ’n ten volle toegeruste kombuis, ’n oopplan-eetarea, ’n sitarea met ’n kaggel en TV, en ’n stoep buite met ingeboude braaigeriewe en ’n dubbelmotorhuis.

Hierdie hotel bied ’n gourmet-restaurant, eksklusiewe kroeg, ontspannende spa, wynkelder, swembad, konferensiegeriewe en WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysbok-keeromstraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf5123f85ef03e5d3d703e4d577305991c535efd48e9a9347e2907acaf2fa4a45ff09c46352eb6c630b5e0a7a18df8518967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 680  per nag(plek vir 2) 6 Grysbok Close Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.110483006662 18.04140150547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!