Sharodin Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vir 'n "township"-verblyf soos min! Sharodin B&B is minder as 10 minute se ry van die Pilanesberg Natuurreservaat en minder as 30 minute van Sun City af. Toeriste kan hier die skoonheid van Suid-Afrika op sy beste ervaar!

Sharodin bied 7 standaard slaapkamers elk met 'n stort en toilet binne, en 'n Luukse Gesinskamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke kamer kom standaard met 'n LCD-TV en 'n tee- en koffiestasie. Die hoofslaapkamer word gebruik as 'n gesinskamer vir 2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes.

Ons dienste sluit in: Bekostigbare vervoer van die Pilanesberg Lughawe af tot by Sharodin B&B op versoek, 'n pendeldiens en 'n wasgoeddiens op die perseel.

Met sy moderne voorkoms en smaakvolle Afrika-gevoel is Sharodin die ideale plek vir diegene wat jonk van hart is. Die natuurlike bosveld-plantegroei en die ekstra aantrekkingskrag van die Magaliesberge maak hierdie streek 'n juweel vir eko-toeriste en internasionale gaste.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sharodin Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]