Sharon Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Oryx House
- Selfsorg
- Chalet vir 4
- Selfsorg
- Chalet vir 5
- Selfsorg
- Baobab Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
Bewaringsfooie vir die reservaat is nie by die tarief ingesluit nie. Gaste is verantwoordelik vir hierdie fooie en dit is voor aankoms aanlyn of by die Dinokeng-reservaathek met aankoms betaalbaar. Gaste sal per volwassene, per kind en per voertuig betaal.
Geen musiek word toegelaat nie. Let wel dat gaste gevra sal word om die eiendom te verlaat indien hulle nie by die reël hou nie. Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Bring asb. muskiet- of gogga-afweerder saam.
Die gebruik van die swembad is op eie risiko. Let dat dit glad om die swembad kan wees wanneer dit nat is.
Begeleide wildritte kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Selfrypermitte is by die Dinokeng-ingangshekke te koop.
Kinders onder 3 jaar word nie op begeleide wildritvoertuie toegelaat nie.
Inkloktyd: 14:00 – 20:00 tensy anders gereël.
Wanneer gaste op die selfryroete is, geld alle selfry-roeteregulasies.
Maak asb. net vure op aangewese plekke, moet asb. nie die vuur sonder toesig los nie.
Sharon Lodge is in 'n Groot Vyf Wildreservaat. Gaste mag nie fietsry of buite die eiendom stap nie. Let wel dat wanneer gaste op die selfryroete is, hulle nie die voertuig mag verlaat tensy dit by een van die gemerkte piekniekplekke is nie.
Al die geriewe by Sharon Lodge is gemeenskaplike areas, en is selfsorg. Gaste moet die areas na gebruik skoonmaak.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor aankoms by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Klipdrift Kaallagte Road, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang