Sharon's Bed and Breakfast
36 resensies
B&B
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tontosi-straat 1028, Eenheid 4, Mogwase, 0316, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vir 'n "township"-ervaring soos min!
Sharon's is in Mogwase, 'n informele nedersetting, geleë.
Dié B&B het in Junie 2008 begin met die hoofdoel om bekostigbare en alternatiewe akkommodasie aan vakansiegangers te voorsien wat die Pilanesberg Nasionale Park en omgewing besoek.
Die verblyf bestaan uit 6 slaapkamers met en suite-badkamers wat almal gerieflik gemeubileer met geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Ontbyt word bedien en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Ons het spesiale pryse vir langer verblyf.
Gaste is naby besienswaardighede soos wildsreservate, die Pilanesberg Nasionale Park en oorde.
Let asseblief daarop dat die B&B in 'n nuwe township-ontwikkeling geleë is.
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
3.7 uit 5van 36 resensies vir Sharon's Bed and Breakfast
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ligging
- Tontosi-straat 1028, Eenheid 4, Mogwase, 0316, Noordwes
- Gaste dink Sharon's Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tontosi-straat 1028, Eenheid 4, Mogwase, 0316, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom