LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sharon's House | LekkeSlaap
+14

Sharon's House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sharon's House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Twane P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice.

It was really nice, the staff was really nice.

Marius F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F
Enkelreisiger

Goeie diens. Mooi skoon. Als wat jy nodig het.

Sal enigetyd weer daar bespreek.

Christiaan C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Besigheidsreis

Ek het my verblyf baie geniet en dit was 'n perfekte keuse.

Ek was baie beïndruk met die diens vanaf die eienaar. Altyd beskikbaar. Die kamer was netjies, skoon en gerieflik. Vir my doeleindes was die ligging perfek. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Ek was net bietjie bekommerd oor die veiligheid van my motor, maar dit sal my beslis nie afsit om weer daar te bespreek nie. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Nanette S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette S
Enkelreisiger

Baie netjies gewees.

Baie netjies gewees, alles wat ek nodig gehad het was daar.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!