Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shawheim @ Hartenbos

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 60 resensies vir Shawheim @ Hartenbos
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Amorette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagverblyf.

Ons is vriendelik ontvang. Daar was vars melk in die yskas. Net soos op die fotos. Die gasvrou het mooi alles aan ons verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Enkelreisiger

Fantasties.

Fantasties baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Adriaan,
Dankie vir julle kuier hoop om julle gou weer te sien.

Shawheim @ Hartenbos
Amanda K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met vriende

Wonderlik!

Shawheim was rustig, netjies, en Charlene het vir ons gewag om die sleutel te oorhandig toe ons laat arriveer het. Sy het ons ook vriendelik en beleefd ontvang. Dankie Charlene! Ek was verras oor die detail van die dekor en huislike atmosfeer. Goeie kwaliteit beddegoed, linne, ens. Sou graag langer wou bly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie, Amanda. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete Rona & Lood

Shawheim @ Hartenbos
Karin R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Karin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vere maak nie die voël nie.

Sandy's Room, is direk in die huis se oprit en het 'n glasskuifdeur as toegang. Die kamer is ook met 'n deur direk aan die eienaars se leef/kombuisarea verbind. Privaatheid is dus uiters beperk, motors wat in die aand inry verlig die kamer en die stemme van mense wat arriveer en die eienaars in die huis - wat net met 'n deur van die kamer geskei word, laat dus nie ruimte vir stilte of effens laat slaap nie. Mens kan werklik ook nie met die buitedeur oop sit nie, want almal sien binne jou kamer in, vanaf die straat, die eienaars se werkers en ander gaste. Ek het nie veilig gevoel om van my besittings in die kamer te los toe ons uitgegaan het nie, want almal het presies gesien wat in die kamer is, toe ons arriveer het. Ek dink die ligging van hierdie spesifieke kamer, is problematies en net op die verkeerde plek geleë. Die kamer as sulks is pragtig, netjies en met smaakvol afgerond. Alles was skoon. Die diens was onpersoonlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Karin,
Baie dankie vir die terugvoer, ons gee aandag aan jou idees.
Groete
Rona en Lood

Shawheim @ Hartenbos
Charel D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Alles wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Charel, baie dankie vir die tergvoering. Hoop om jou weer te sien. Groete

Shawheim @ Hartenbos
Margaret H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H
Saam met vriende

Awesome. Excellent service and the owners are very very friendly.

We had a great time. I would recommend this place to anyone visiting Mosselbay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Dear Margaret,
Thanks for the visit you were wonderful guest to have.
Hope to see you soon again.
Best Regards
Rona

Shawheim @ Hartenbos
Rentia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en netjiese, gerieflike eenheid.

Ons was baie dankbaar om op kort kennisgewing geholpe te raak en was baie vriendelik ontvang. Die eenheid is baie goed geleë, in 'n veilige omgewing en baie netjies en smaakvol. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Hi Rentia,
Dit was `n groot plesier om julle as gaste te huisves. Sien uit om julle weer te sien.
Baie groete
Rona en Lood,

Shawheim @ Hartenbos
Marilyn S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An all-round pleasant experience.

Very friendly and helpful hosts who made our stay most pleasurable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met vriende

Baie oulike en netjiese eenheid met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker hier oornag. Dit was rustig en stil maar tog binne bereik van winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Louise,
Dit was goed om julle as gaste te ontvang, Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Hoop Addo is fantasties!!
Liefde Rona

Shawheim @ Hartenbos
Ricardo D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo D
Gesin met klein kinders

Amazing effort by the hosts Rona and Lood. Travelling with small kids is always so much more challenging but they made the stay extra special for us.

An amazing home-away-from-home experience and specifically offers a child-friendly facility!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Ricardo en Familie,
Baie dankie vir julle kuier, dit was so lekker om julle as gaste te ontvang.
Kom gou weer.
Shawheim groete,
Lood en Rona

Shawheim @ Hartenbos
Bardene T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en netjiese akkommodasie.

Ons het baie lekker by Shawheim gebly. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir jou Vriendelike resensie.
Julle was ook super gaste om te ontvang.

Shawheim @ Hartenbos
Pieter B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Fantasmagories lekker!

Mens kan nie vra vir beter gaste as tannie Karen and oom Garth en dan praat ons nie eens van Sandy (Cocker Spaniel) wat my kinders se harte gesteel het nie. Ons het lekker geswem, gebraai en ontspan. Man dit is sommer net lekker, lekker, lekker by Shawheim!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna F
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, kamers gerieflik, net nie heeltemal groot genoeg as jy nog 'n tiener in die huis het nie.

Sal graag bietjie groter gesinskamer verkies het, maar vir een aand se oorslaap was dit heel gerieflik. Sou graag ontbyt ingesluit wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Awesome soos altyd!

Baie goeie diens, vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en die plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Altyd lekker om julle hier te ontvang.

Shawheim @ Hartenbos
Jacques V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Wonderlike plekkie. Definitief 'n goeie plek om te bly.

Ons was baie vriendelik ontvang en die mense was regtig so behulpsaam. Lekker ruimte en goeie waarde vir geld. Alles is super skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay and would certainly have stayed longer if we didn't need to travel further

Reception was very friendly, warm and informative. We were pleasantly surprised by the cleanliness, décor, crisp bedding and all implements being modern and working to perfection. Thank you for making us feel welcome and proud of this country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Thanks for your kind review. It was a great pleasure for us to have you.

Shawheim @ Hartenbos
Nuhaa I - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuhaa I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Host made us feel very comfortable and at home. Beautiful accommodation. Loved every bit of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Goed geleë. Beslis aan te bevele.

Uitstekende verblyf wat perfek geskik was vir ons behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie julle. Hoop om julle volgende keer vir langer hier te ontvang.

Shawheim @ Hartenbos
Christo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Enkelreisiger

Baie lekker en gemaklik.

Baie netjies en ek het lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Uitstekende geriewe. Prys goed vir seisoen en ligging.

Dit was aangenaam om hier tuis te gaan. Die geriewe is werklik uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Dit was vir ons lekker om julle te ontvang.

Shawheim @ Hartenbos
Carmen S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Ons het ongelooflik lekker gebly.

Die plek is skoon, netjies en hulle is baie gasvry. Ons sal verseker in die toekoms weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Dit was vir ons n groot voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang. Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer.
Vriendelike Groete,
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Frederick S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick S
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike ervaring met absoluut geen skete nie.

Die hele ervaring was net 'n plesier. Ons gasvrou was wonderlik gaaf en die verblyf was uit die boonste rakke. Ek sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was vir ons n groot voorreg om julle hier by ons te kon ontvang.
Vriendelike groete,
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Denver D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D
Gesin met tieners

Wonderful little place for a getaway.

Karin and Garth were very hospitable. It felt like we were visiting friends. Very clean and modern facilities. Little surprises like the free milk and rusks in our unit made us feel really special. Will definitely stay at Shawheim again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en beïndruk.

Eienaars is baie vriendelik en laat mens baie welkom voel. Die plek self is baie goed en netjies uiteengesit en die ekstra myl is geloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micheal N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal N
Gesin met klein kinders

Vriendeliker mense sal jy nie maklik kry nie.

Ons was regtig aangenaam verras met die grote, netheid en gasvryheid van die eienaars. Dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle te leer ken en hier te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Garth en Karen.

Shawheim @ Hartenbos
Hendrikus Paulus Antonius J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrikus Paulus Antonius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartenbos is mooi, die Shaws het ons regtig tuis laat voel. Die kamer was wonderlik.

Hartenbos is 'n lekker plek om te bly. Die see en die strand was wonderlik. Die verblyf by die Shaws het ons baie goed beval. Warm, behulpsaam, vriendelik. Vir seker een om aan te raai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shawheim met all our expectations in terms of hospitality, comfort, cleanliness and value for money.

We shall definitely make use of Shawheim @ Hartenbos the next time we visit the Hartenbos / Mossel Bay area. Our stay was most pleasant and enjoyable. Our hosts were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Good day Alan. Always a pleasure for us to host super guests like you.
Kind Regards
Karen

Shawheim @ Hartenbos
Elsabé P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en puik verblyf!

Dit was nou voorwaar waarde vir geld. Vriendelike gasvrye mense wat mens sommer tuis laat voel! Hou so aan. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Elsabé,

Dit was vir ons so lekker om julle te leer ken. Hoop julle kuier volgende keer langer.

Vriendelike groete,
Karen

Shawheim @ Hartenbos
Valmay D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmay D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend. Gasvry en heerlik.

Shawheim is 'n gastehuis wat ek ten volle sal aanbeveel. Ons is met ope arms verwelkom deur die eienaars. Warm huislike atmosfeer. Netjiese en goed ingerig. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Beste Valmay,

Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Dis altyd lekker om gaste soos julle te ontvang.

Groete,
Shawheim @ Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos
Vasie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en vriendelik ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and spacious accommodation; excellent value for money.

Very warm hearty welcome by hosts Karen, Garth and the spaniel, Sandy. Beautiful clean and spacious accommodation; excellent value for money. We can recommend Shawheim @ Hartenbos to anyone who needs a halfway stop between Cape Town and PE.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Vriendelike en hartlike ontvangs deur eienares, Kamer was baie netjies en skoon! Kan dit regtig aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Juanita. Kan maar net weer se dit is omdat ek sulke oulike gaste kry dat ek die plek op standaard kan hou.

Shawheim @ Hartenbos
Yolandie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Baie baie dankie vir die spesiale plekkie wat jul met mense deel! Dankie vir die gasvryheid en hierdie absolute skoon netjiese plekkie. Dit was so rustig om daar oor te kon bly. Nogmaals baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Middag Yolandie. Baie dankie dat julle by ons oornag het. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang. Julle was wonderlike gaste.

Shawheim @ Hartenbos
Pierre R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre hier bo!!

5 ster-verblyf! Karen en Garth is vriendelike aangename en baie tegemoetkomende gasvrou en gasheer. Ons het 2 keer net 1 nag in Sandy's Room oorgebly, lekker geslaap, gekuier en gebly. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is uiters netjies en skoon en veilig, selfs my motor het onder 'n afdak gestaan. Selfs koffie met beskuit om te nuttig, vars koue water in die yskas!! Ek kan regtig oor niks kla nie, selfs al sou ek fout probeer soek. Ek sal Shawheim @ Hartenbos ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat in luuksheid teen 'n billike tarief wil oornag of langer wou kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Dankie Pierre, was lekker om julle tweetjies te ontmoet.

Shawheim @ Hartenbos
Estelle M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely the best!

Karin and Garth are wonderful, hospitable hosts. They catered to all our needs. The amenities are excellent. Everything you need, and more, clean, spacious and very comfortable. So, holiday makers, overnighters, look no further. This is the place for you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

We are humbled, Estelle.

Shawheim @ Hartenbos
Joey P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissende verblyf.

Netjiese, goed toegeruste, gerieflike eenheid. Karin en Garth was baie vriendelik en was deurgans beskikbaar om te verseker dat ons verblyf aangenaam was. Dankie vir die aangename ervaring. Julle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Joey. Ons kan, want ons gaste kyk so mooi na ons plek. Ons waardeer julle.

Shawheim @ Hartenbos
Wesley C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley C
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf, sal definitief weer daar gaan bly!

Ons was vriendelik ingeneem deur die eienaar, mooi skoon verblyf met n personal modern touch en hulle was heel bereid om ons tegemoet te kom indien daar enige probleme of vereistes was wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Enkelreisiger

Absoluut die moeite werd.

Ek het afgevlieg om 'n begrafnis by te woon en hierdie plekkie was 5 minute van die begraafplaas af. Dit het so baie vir my beteken. Daar gekom is ek hartlik en vriendelik ontvang deur 'n pragtige borrelende Karin en haar hondjie, Sandy. Dadelik het ek tuis en gemaklik gevoel. Die kamer, "Sandy", waarin ek gebly het, was pragtig, netjies en hartlik. Alles wat ek nodig gehad het was daar, tot vars melk in die yskas. Die volgende oggend is ek bederf met 'n heerlike en vars vol ontbyt op my eie patio. Dankie, Karin en Garth, vir 'n heerlike tydjie by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kershia P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kershia P
Gesin met klein kinders

Gemaklik, mooi, netjies en baie vriendelike mense.

Plek beskik oor basiese benodigdhede. Vriendelike mense. Plekkies is netjies en ek sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Ideale vakansieplek met swembad.

Ons het 2 weke hier spandeer oor Kersfees en nuwe jaar. Ons het al 3 eenhede gehuur saam met my familie. Die kinders het veral die swembad geniet en saans kon ons lekker braai. Karen en Garth was vreeslik behulpsaam en altyd vriendelik. Shawheim is 'n kort rit strand toe en naby die N2 om ander besienswaardighede in die omgewing te verken. Die eenhede is goed toegerus, die beddens is gemaklik en elke kamer het 'n netjiese badkamer. Ons sal dit sterk aanbeveel en hoop om weer in die toekoms daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Karin. Julle was super gaste en kinders so mooi opgevoed. Liefde vir julle daar in die verte.

Shawheim @ Hartenbos
Wicus B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede en sal hierdie verblyf beslis aanbeveel.

Ons is vriendelik verwelkom deur Karin en het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid was baie netjies, skoon en gerieflik gewees vir ons behoeftes. Sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van Shawheim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Fantastiese verblyf.

Ek kan met die grootste vrymoedigheid Shawheim aanbeveel vir gaste. Goed ingerigte, bekostigbare verblyf. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Sonja. Hoop julle het al die vertonings geniet.
Vriendelike groete,
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Danie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Gesin met tieners

Heerlik, gerieflik, netjies en ingerig!

Ons het lekker gebly en ek kan dit definitief aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Danie. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Shawheim @ Hartenbos
Therina D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina D

Dit was 'n gemaklike, veilige omgewing en jy voel dadelik gerus as jy daar instap!

Shawheim@Hartenbos bied verskriklike lekker verblyf aan. Dit was uiters skoon en netjies, met al die nodige bykomstighede, insluitend melk en water in die yskas, handdoeke, en wasmiddel in die stort en by die wasbak. Ek sal hierdie verblyf vir enige iemand voorstel wat 'n draai wil maak in Hartenbos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Therina. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Shawheim @ Hartenbos
Estia W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens. Wonderlike gasvryheid.

'n Wonderlike gastehuis, lekker ontbyt. Kan vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Estia. Waardeer ons kliente opreg.

Shawheim @ Hartenbos
Charlise L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlise L

Bogemiddeld, baie tevrede.

Ons het heerlik tuisgegaan. Baie vriendelike mense. Goeie beddens, skoon en veilig. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Charlise, ons waardeer jul terugvoer en ondersteuning.

Shawheim @ Hartenbos
Gerrie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed. Niks uit plek.

Uiters welkome ontvangs. Eenheid presies soos geadverteer. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Ons diens is ons trots en ons gaste ons eer. Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Shawheim groete

Shawheim @ Hartenbos
Amanda R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik!

Baie dankie vir wonderlike diens en wonderlike ervaring. Dankie vir pragtige plek en baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Amanda. Ons waardeer dit opreg.

Shawheim @ Hartenbos
Andre M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n boek uit verblyf. Beslis uitstekend!

Spontane verwelkoming, perfekte ligging, veilige, rustige en netjiese bekostigbare verbly. Hierdie gastehuis word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kershia P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kershia P
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Dankie Kershia. Ons gaste maak dit vir ons maklik om gas vry te wees.

Shawheim @ Hartenbos
Falon M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Falon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verbly was 5-ster kwalitiet.

Ek sal definitief Shawheim aanbeveel aan familie en vriende. Dit was baie rustig en 'n lekker wegbreekkans. Die uitsig is asemrowend en ek sal dit weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Elrie. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en by ons te kon verwelkom. Dankie vir die mooi woorde en dat julle sulke puik gaste was.

Shawheim @ Hartenbos
Tanja U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja U

Absoluut tuis gevoel onmiddellik na ons geariveer het!

Wat 'n besonderse pragtige plek om te bly en die eienaar het ons welkom en gemaklik laat voel! Sal beslis weer daar gaan bly. Dit is wel 3 tot 5 min se ry na Hartenbos, maar die geriewe maak 200% op vir die entjie se ry. Hierdie is beslis 'n hartlike blyplek in Hartenbos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Tanja. Dit was vir ons lekker om julle te leer ken. Ons wag vir daardie tweede kuiertjie hoor.

Shawheim @ Hartenbos
Gerda E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit!

Ons is baie hartlik verwelkom en wat 'n verassing toe die deure vir ons oopgesluit word. Baie netjies en alles is wat benodig word, is daar en meer. Daar kan nie vir meer gevra word nie. 'n Definitiewe nuwe tuiste vir ons, sou ons ooit weer Hartenbos toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Gesin met klein kinders

Pragtige, ruim eenheid wat baie netjies en gerieflik ingerig is.

Ons het ons eenheid by Shawheim baie geniet. Die beddens slaap baie lekker met pragtige, skoon, nuwe beddegoed. Die kombuis en leefarea is gerieflik ingerig en die stoeparea buite met die ingeboude braai maak vir 'n lekker aandjie se kuiertjie saam. Dankie vir die gasvryheid en moeite van die eienaars om na ons om te sien met ons kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariza M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza M

Very hospitable, clean and comfortable.

We had a very comfortable stay. Brilliant.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gasvry, skoon en gerieflik.

Het baie gerieflik gebly. Briljant.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons so lekker om julle te leer ken, ons dink so baie aan julle. Baie sterkte met die jaar wat voorlê en al die beplanning. Liefde groete, Garth en Karen.

Shawheim @ Hartenbos
Marietjie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Baie lekker gebly. Kan die plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Marietjie. Was lekker om julle te leer ken. Ons mis die kinder stemmetjies.

Shawheim @ Hartenbos
Isolde V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde V
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Viljoen gesin. Dit was vir ons ook n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle is top gaste. Baie dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Vriendelike groete
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Samanta V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samanta V
Gesin met tieners

Was verskriklik lekker, eienaars ons so tuis laat voel.

Dit was baie lekker, ons het met ons kleinkind gegaan en het die boonste verblyf gehad so kleinkind kon nie uit nie. Dit al nadeel en die swembad area was oop, dit het nie 'n hek op om kinderveiligheid te verseker nie. Andersins was dit uitstekende diens en skoon en gerieflik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Liewe Samanta. Baie dankie vir julle positiewe teerugvoer. Ek is bly om vir jou te se dat ons reeds die hekkie by die swembad op het en die hekkie om nie trappe toe te maak is ook reeds in die pyplyn. Jammer vir die ongerief maar ons is nog elke dag besig om dit beter te maak. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Ernst K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte ervaring om op Hartenbos oor te bly by mense wat omgee.

Uiters smaakvolle en gerieflike verblyf, ondersteun deur 'n gasheer en gasvrou wat kundig en professioneel optree. Hierheen sal ons beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

More Ernst,
Dit was so lekker om sulke hartsmense soos julle hier by ons te kon verwelkom. Baie dankie dat julle ook 'n verskil in ons lewens gemaak het.

Shawheim @ Hartenbos
Surett D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surett D
Gesin met tieners

Beste waarde vir geld tydens ons vakansie.

Beste verblyf, waarde vir geld tydens ons vakansie. Vinnige terugvoer en hulp met roetes in omgewing. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shawheim @ Hartenbos se terugvoer

Baie dankie Surett en gesin. Dit was aangenaam om julle hier te he. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Dit is vir ons so lekker om kinder stemme hier by ons te hoor.
Vriendelike Groete,
Garth en Karen

Shawheim @ Hartenbos
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutlaan 51, Hartenbosheuwels, Hartenbos, 6650, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzNzY0Yzc4LWVkMjUtNDkxNy1hMTA3LTgwMmYxZDNhZTAwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 51 Geelhout Avenue Hartenbosheuwels 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.122805 22.094953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem