SHB Sonvanger
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg, Sandy Point Beach Estate, St Helena-baai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 800R2 533 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SHB Sonvanger is ’n bekoorlike toevlugsoord in die prentjiemooi kusdorpie St. Helenbaai. Dié huis is 2 strate van die see af en het 'n mooi see-uitsig en direkte toegang tot die ongerepte strand.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en 'n panoramiese uitsig oor die see. Twee van die slaapkamers lei na ’n balkon en die hoofslaapkamer lei na die hoofdek met oprolblindings wat dit windbeskut maak. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar.
Die huis het 'n oopplan-ontwerp en die kuierareas smelt soomloos saam. Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof, lugbraaier, skottelgoedwasser, koffiemasjiene en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetkamer is groot genoeg dat gaste maaltye saam kan nuttig en die sitarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n aangewese braai-area binne en 'n knus leeshoekie.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n omsetter vir ononderbroke kragtoevoer is ingesluit. Hierdie huis is ideaal om ’n asemrowende Weskus-sonsondergang van die boonste dek af te geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by SHB Sonvanger sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 3
Ligging
- Beach-weg, Sandy Point Beach Estate, St Helena-baai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink SHB Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Columbine St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg, Sandy Point Beach Estate, St Helena-baai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom