Shearwater On Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shearwater On Sea is loopafstand vanaf Myolistrand in die kusdorpie Sedgefield. Hierdie gemaklike selfsorgoord bied vir besoekers die geleentheid om die Tuinroete te verken en dit is ideaal vir gesinne wat gehaltetyd saam wil deurbring.

Die selfsorg-eenhede het verskillende groottes en beskik oor oopplan-leefareas, aparte slaapkamers, volledig toegeruste kombuise en patio's met braaigeriewe. Elke eenheid het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n waaier, linne, badhanddoeke en 'n kluis. Gaste word versoek om hulle eie strand- en swemhanddoeke saam te bring. Die informele restaurant is aan die rand van die swembad geleë, wat ontbyt, drankies, melkskommels en ligte etes tot 16:00 bedien.

Myolistrand in Sedgefield is 'n gewilde sweefski-bestemming, en daar is skiskole in die omgewing wat beginners leer hoe om 'n vlieër te beheer en hoe om die wind te lees voordat hulle die sportsoort op die see aanpak. Ander doendinge in die omgewing sluit wakeboarding, branderplankry, kanovaart, valskermsweef en bergfietsry in.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shearwater On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 216 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false