Shebeirach
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Des 2023 tot 21 Des 2023.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marlothstraat 39, The Village Apartments, Eenheid 21, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Shebeirach is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel naby verskeie geriewe in Nelspruit en dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en daar is 'n hysbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek. Veilige kelderparkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Shebeirach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Marlothstraat 39, The Village Apartments, Eenheid 21, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marlothstraat 39, The Village Apartments, Eenheid 21, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom